Mie Sorelle
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg 8, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Mie Sorelle bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai, sowat 100 m vanaf die hoofstrand. Verblyf is beskikbaar in 2 woontelle wat elk slaapplek vir 7 gaste bied.
Eenheid 1 beskik oor 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het, daar is 2 enkelbeddens op die balkon en nog 'n enkelbed in die leefarea. Die boonste en suite-badkamer het 'n bad en die onderste badkamer het 'n stort. Die kombuis is ten volle toegerus en gaste het toegang tot privaat braaigeriewe.
Eenheid 4 beskik oor 3 slaapkamers waarvan die onderste slaapkamers 'n dubbelbed het en die ander 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad het. Die boonste slaapkamer het weer 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid se kombuis is ten volle toegerus en gaste het toegang tot privaat braaigeriewe.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel, 1 voertuig per eenheid.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Da Gama-weg 8, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Mie Sorelle het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Jeffreysbaai Cacadu-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg 8, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom