Klein-Karoo Akkommodasie by Miertjieskraal | LekkeSlaap
+11
+11

Miertjieskraal

Selfsorg
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R323, Miertjieskraal Plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap

Beskrywing

Miertjieskraal is in die Klein Karoo, tussen Riversdal en Ladismith. Ontspan op dié pragtige natuurreservaat en plaas met wild, boerbokke, skape en lusern. Gaste kan hier vakansie hou of sommer net oornag.

Verblyf bestaan uit 2 gerestoureerde huise met outydse meubels, maar wel met die nodige toebehore. Elke huis is het 'n mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n badkamer met 'n stort.

Heerlike Karoo-spyseniering kan teen 'n ekstra koste voorsien word indien vooraf gereël.

Dié plaas is net 'n dag se uitstappie vanaf strande soos Stilbaai, Gouritzmond en Mosselbaai. Daar is ook fantastiese wynproe-geleenthede en wynwinkels in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Swembad
Jacuzzi
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R323, Miertjieskraal Plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R323, Miertjieskraal Plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGnfnFqkOHoZXKrbfNpJ92o4eczOoWgj9WrHsidQii76BxOsbXE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 0 5 1 0 R323 Miertjieskraal Farm 6655 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.796663427865 21.144202720026
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za