Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Miertjieskraal Karoohuisies

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Langs die R323, Miertjeskraal Plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Miertjieskraal Karoohuisies bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n boerbok- en skaapplaas 40 km van Riversdal af.

Verblyf is beskikbaar in die Flora-eenheid wat slaapplek bied aan 4 gaste. Daar is 1 slaapkamers en 'n privaat badkamer met 'n stort en toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstoof en oond toegerus en daar is 'n etenstafel. Die eenheid lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en gaste kan ook 'n vuurput gebruik. 'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Flora het 'n varswatertenk wat water van die dak af vang en gaste is welkom om hul eie water saam te bring. Neem asb. kennis dat die plaas nie opvangs het nie.

Gaste kan die daaglikse plaasdinge en die hoenders, bokke en skape gewaar, hul fietse saambring om die plaas te verken, gaan stap of net ontspan rondom die vuurput en die sonsondergang en -opkoms geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Miertjieskraal Karoohuisies
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Langs die R323, Miertjeskraal Plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Miertjieskraal Karoohuisies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Langs die R323, Miertjeskraal Plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ8S7SuUEUOJxUYBv4JVGDZlIVeyhlZGatdAqqsaF8Us2XpNEdX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Off the R323 Miertjes Kraal Farm 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -33.823534673294 21.135883842758