Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Miertjieskraal Karoohuisies

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Miertjieskraal Karoohuisies
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ollie W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ollie W
Saam met vriende

Clean, well-equipped, a lovely cottage.

The hosts are generous and friendly. One of them had baked a fresh plaas brood for our arrival, which was delicious!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miertjieskraal Karoohuisies se terugvoer

Thank you, Ollie. It was a pleasure to host you. Blessings and good wishes for you both.

Miertjieskraal Karoohuisies
Philip H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip H
Saam met vriende

A hidden gem in the Klein Karoo!

We very much enjoyed our peaceful stay at this little cottage on a working farm! The place was cosy and well-considered, clean, tidy, and well-equipped. Our hosts communicated clearly and were friendly, approachable, and knowledgeable about the area. We were spoiled that they welcomed us with a loaf of fresh warm farm bread. We enjoyed feeding the chickens, watching the gorgeous full moon rise, and climbing the dam wall. As a fellow quilter, I was delighted by the handmade art quilts and beautiful bedcovers and pillows. It was an easy and beautiful drive into Riversdale for the event we were attending. We hope to stay here again and do some more of the walks available. Highly recommend this place if you enjoy old-fashioned hospitality in a unique Klein Karoo setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan O
Saam met vriende

The place to escape urban craziness and slow down to the rhythm of the Karoo.

Miertjieskraal delivered just what we needed, and more. Johan and Esther are warm and welcoming, the 'huisie' has everything you need and is beautifully decorated - a million star stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miertjieskraal Karoohuisies se terugvoer

Thank you Joan. You were great guests and we would love to host you again. Blessings. Esther

Miertjieskraal Karoohuisies
Renate R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate R
Enkelreisiger

'n Plek met hart en siel.

As dit is om stil te word en natuur te bewonder dan is hierdie dié plek vir reisigers. Die plekkie is baie netjies en skoon met braaigeriewe buite op die stoep sowel as in 'n gesellige en private hoekie aan die een kant van die huis. Wanneer ek sê "hart en siel" verwys ek na die warm ontvangs van die eienaars sowel as die vars gebakte brood en beskuit. Klein detail wat 'n groot impak maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miertjieskraal Karoohuisies se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was vir ons 'n vreugde en 'n plesier om jou te verwelkom. Alle seën en mooi wense vir jou pad vorentoe.

Miertjieskraal Karoohuisies
Elizma R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Alles was perfek en nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miertjieskraal Karoohuisies se terugvoer

Dankie dit was n voorreg om julle as gaste te ontvang.

Miertjieskraal Karoohuisies
Annette N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette N
Gesin met tieners

Besondere omgewing, keurig versorgde gastehuis.

Baie vriendelike gasheer en vrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie.

Netheid en detail van huisie ongelooflik goed. Pragtig, sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miertjieskraal Karoohuisies se terugvoer

Baie dankie. Ons het jul kuiertjie geniet en waardeer. Ons sal jul weer wil verwelkom.
Vriendelike groete en baie seën.
Esther en Johan

Miertjieskraal Karoohuisies
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Langs die R323, Miertjeskraal Plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ8S7SuUEUOJxUYBv4JVGDZlIVeyhlZGatdAqqsaF8Us2XpNEdX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Off the R323 Miertjes Kraal Farm 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -33.823534673294 21.135883842758
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem