Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Migdal Oz aka Rufpatch

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hamiltonstraat 20, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R560 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Migdal Oz aka Rufpatch is 'n ouwêreldse gastehuis wat selfsorgverblyf in Smithfield bied. Die gastehuis is die ideale oornagstop vir diegene wat op die N6 reis.

Verblyf word in 2 selfsorgeenhede met slaapplek vir 'n gesin of 'n groep van 4 gebied. Die Voorkamer beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n koningingrootte-bed en een met 2 enkelbeddens, en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Oukombuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Albei eenhede het kombuisies wat met yskassies, mikrogolfoond, ketels, breekware en eetgerei toegerus is. Ontbytgraan, melk en koffie- en teemaakgeriewe word voorsien.

Gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Migdal Oz aka Rufpatch
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cedric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 2

Ligging

  • Hamiltonstraat 20, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Gaste dink Migdal Oz aka Rufpatch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Smithfield Vrystaat
Vanaf
Vanaf R560
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R560
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hamiltonstraat 20, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f11a5307fb05fb67150356e90b8e232603b99cd6c234283618bb17e91e72900c795a00b11bf18701a05eb4661f1e41d38d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 20 Hamilton Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.213151927957 26.525813341141
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem