Hazyview Akkommodasie by Mihandzu Guesthouse | LekkeSlaap
+16

Mihandzu Guesthouse

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farmers Erfdeel 2, Langs Portia Shabangu-rylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mihandzu Guesthouse is op die rivieroewer in Hazyview geleë en lekker naby die R536 wat na die Kruger-hek, die Krugerwildtuin en die Phabeni-hek lei.

Dié gastehuis in 'n welige tuin is oorspronklik as 'n toevlugsoord en gewetensondersoek- en geneessentrum gebou. Dit is ideaal vir gesinne, groepe of enkelreisigers. Daar is 2-Enkelbedkamers, Dubbelkamers en Koningkamers, en elke kamer het slaapplek vir 2 gaste, 'n en suite-badkamer met 'n stort of stort-oor-bad, en handdoeke. 'n TV met DStv, lessenaar en koffie- en teemaakgeriewe is ook in elke kamer beskikbaar.

Gaste kan in die gemeenskaplike sitarea, in die tuine of langs die swembad ontspan. Ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar en dit word in die lapa bedien.

Hazyview spog met 'n hele rits doendinge, soos voetslaan, riviervlotvaart, warmlugballon-vlugte, inkopies by die Lowveld Mall en die gewilde Shangana Kultuurdorpie waar daar verskeie kurio-produkte te koop is.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Mihandzu Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Farmers Erfdeel 2, Langs Portia Shabangu-rylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Mihandzu Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farmers Erfdeel 2, Langs Portia Shabangu-rylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXhLdqbmiat5w7BJFvzZYwoidaRIfj9bmhIcunu2nirfWXxGSQe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Farmers Plot 2 Off Portia Shabangu Drive 1242 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.03012917518 31.156932784061
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za