Big Bay Akkommodasie by Mikados at Big Bay Beach | LekkeSlaap
+11

Mikados at Big Bay Beach

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan , Dolphin Ridge 111, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Hierdie woonstel is smaakvol gemeubileer en is in 'n sekuriteitskompleks in Big Bay naby Bloubergstrand geleë. Die kompleks is net 'n kort entjie se ry van winkelsentrums en die hoofstrand af.

Dié tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 5 gaste en is met kontemporêre dekor versier. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer het 'n bad en 'n stort. Die slaapkamers het lugversorging en daar is 'n slaapbank in die sitkamer.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie met moderne toebehore wat 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n Nespresso-masjien insluit. Die sitkamer het 'n platskerm-TV, Netflix en 'n Sony PlayStation en dit lei na 'n stoep met braaigeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit swem, branderplankry, seilplankry, vlieërbranderry, fietsry en visvang in.

Slaapplek

’n Bespreking by Mikados at Big Bay Beach sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Mikados at Big Bay Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Otto du Plessis-rylaan , Dolphin Ridge 111, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mikados at Big Bay Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan , Dolphin Ridge 111, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeCofABe9sPJWhBv3TYEB6rou3Igvms0QPPG1Zk7yDw8xvtA40v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 Otto du Plessis Drive 111 Dolphin Ridge 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.79251387206 18.461145758629
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za