Milford House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Milford House is stapafstand vanaf 'n gholfbaan, tennisbaan, gimnasium, Mouille Punt, sowel as Seepunt-strand. Milford House is net 'n paar minute se ry vanaf die V&A Waterfront, Konvensie Sentrum, Tafelberg, Lang- en Kloofstraat met hul lewendige restaurante, kroeë en winkels geleë.

Verblyf word gebied in 2 dubbelslaapkamers met en suite-badkamers, sowel as 'n kamer met 2 enkelbeddens, 'n aparte badkamer en 'n buite-stort. Die eenheid beskik oor 'n oopplan-eetkamer, 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n ruim sitkamer wat toegang bied tot 'n binnehof met 'n privaat swembad. Ander geriewe sluit lugversorging, TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in.

Die eenheid spog ook met 'n stoep op die dak en parkeerplek vir 3 motors op die perseel. 'n Skoonmaakdiens kan op versoek gereël word.

Milford House is net 'n klein entjie se ry kuslangs na die wêreldberoemde Clifton-, Kampsbaai- en Houtbaai-strande.

Slaapplek

'n Bespreking by Milford House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Milford House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 350 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false