Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milk & Honey

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Milk & Honey
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Romy D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Romy D
Besigheidsreis

Wonderful and comfy stay.

Wonderful stay, will definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mahomed K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mahomed K
Besigheidsreis

Excellent place for an overnight stay.

Located in a quiet residential area so no traffic noise, the bed was very comfortable. The unit is completely separate from the owner's home so you have your own private courtyard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merica P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merica P
Gesin met klein kinders

Groot, ruim vertrekke. Baie skoon en gerieflik!

Milk & Honey is die mooiste plekkie. Elke detail is pragtig en ons het heerlik geslaap. Dit was baie skoon en lekker ruim. Ons het nooit onveilig gevoel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant H
Gesin met tieners

Good communication, clean and comfortable.

Nice and organised, in a nice central location on a quiet street. Everything thought of and extra, it would be hard to find better.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V
Besigheidsreis

Lekker gebly.

Lekker gebly. Vriendelike kat het kom inloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jammer dit was net 1 nag. Tuis gevoel.

Gerieflik, niks ontbreek nie. Netjies. Dubbel bed vir myself. Plek is veilig en die omgewing is stil. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en self-versorgend. Aangename ondervinding.

Baie lekker oornag. Alles was in werkende orde, skoon asook privaat. Uitstekende ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dr Leon F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Leon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornag plek om te bly in Kimberley. Stil en skoon.

Lekker gebly en die plek is skoon. Nie vir langtermyn verblyf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rolané T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolané T
Gesin met klein kinders

Puik!

Alles was so mooi skoon, netjies en smaakvol. Beslis die moeite werd gewees. Ons sal beslis weer van die verblyf gebruik maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette S
Gesin met klein kinders

So 'n oulike plek!

Ons was so verras oor hierdie plekkie met soveel spasie. Dit is mooi, gerieflik en het alles wat nodig was. Die yskas was ook 'n lekker grootte met 'n vrieshokkie waarin ons ons gevriesde goed kon bêre. Ons kind was baie bly oor die Netflix fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie S
Gesin met tieners

Heerlik oornag. Rustig en veilig. Veilige parkering met sleepwa. Ruim spasie.

Heerlik gebly. Rustig en koel. Alles wat ons benodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heeltemal bevredigend.

100% geskik vir ons oorslaap. Alles baie ruim en skoon behalwe die badkamer is bietjie knap maar goed genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S
Gesin met klein kinders

Puik baie dankie.

Baie lekker gebly. Oulike plek en great vir kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mphile N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mphile N
Gesin met klein kinders

Amazing stay.

It was amazing; no words can explain how awesome my stay was. I loved everything from the welcoming host to the warm place and clean accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelize C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelize C
Enkelreisiger

Pragtig, gerieflik en waarde vir geld.

Milk & Honey is pragtig gemeubileer, het heerlike lugverkoeling en alles wat jy nodig het vir selfsorg. Goeie kwaliteit toiletware is beskikbaar in die badkamer. Dit is silwerskoon. Ek sal beslis weer hier tuisgaan. Anél was ook baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sechaba K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sechaba K
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay was fabulous in all spheres.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julian W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian W

Great stay.

Can't find any negatives. Slept really well. The place was on point.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brent M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brent M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a quick stop-over, but our stay at Milk & Honey was pleasant. Thank you, Anél.

Everything was as expected. The air conditioning helped a lot as it was a very hot day/night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwin P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin P
Enkelreisiger

Lekker rustig.

Lekker gekuier in Kimberley.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliet D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Juliet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die dorp self is baie lekker.

Die plek wat ek geboek het was dubbel geboek, toe word ons geskuif na 'n ander woonplek wat fantasties was, maar daar was gesê dat daar nie DSTV is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lilani M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilani M
Gesin met klein kinders

Really enjoyed the stay.

The host was friendly and helpful. This is the ideal place if you are with a child. Really enjoyed our stay, true value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk & Honey se terugvoer

Dankie Lilani.

Milk & Honey
Shokath R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shokath R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money, comfortable, neat and tidy.

An excellent accommodation, with safe and secure parking. Loved the layout and design of the place. Lots of cupboard space and the extra lounge is a nice touch. Highly recommend this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk & Honey se terugvoer

Thank you so much!

Milk & Honey
Roux V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roux V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en gerieflik.

Die woonstel het ruimte met alles wat jy nodig het. Die eienaar was baie behulpsaam gedurende ons verblyf. Ons sal vir seker weer van die plek gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk & Honey se terugvoer

Dankie, julle is altyd welkom!

Milk & Honey
Reinette W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette W

Fantasties!

Anel is 'n skat reguit uit die hemel! Jou plek is pragtig, so skoon en ruik so lekker! Orals ietsie ekstra soos welkom lekkers, vars blomme, sout en peper, koue water en melk in die yskas, skoonmaakmiddels ens. Jy verdien 10 uit 10! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk & Honey se terugvoer

Dankie liewe Reinette.

Milk & Honey
Anneke J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke J
Gesin met klein kinders

Ongelooflik mooi en ruim blyplek.

Mooiste dekor. Baie netjies. Regtig 'n aangename oorslaap gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk & Honey se terugvoer

Dankie Anneke.

Milk & Honey
Beneshia C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beneshia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a pleasure staying there.

Everything is was nicely and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk & Honey se terugvoer

It was my pleasure to host you.

Milk & Honey
Andre L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Die gasvrou het op baie kort kennisgewing gehelp en vir ons ouers 'n kamer gereed gekry. Sy het ons laat weet toe hulle daar aangekom het, en weer toe hulle vertrek het. Dis jammer mens kan net 5 sterre gee, want ek sou 10 sterre wou gee! Baie dankie aan Milk & Honey vir 'n fantastieste diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk & Honey se terugvoer

André dankie, ek geniet die gasvrou-wees so baie.

Milk & Honey
Sarie L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie L
Besigheidsreis

Lieflik, skoon en ruim.

Mooi, moderne en volledig toegeruste eenheid. Stil omgewing. Was vir ons net 'n blessing om hier te kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk & Honey se terugvoer

Dankie liefste Sarie, dit was heerlik met julle hier.

Milk & Honey
Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karibalaan 5, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA997be543ad99f93be5c4c89a0589bc906eca4727533c3a93b2d275a696fc0193840dcb959866d9c0888b81cae091cf38408c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 5 Kariba Avenue Rhodesdene 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.747180786647 24.7383248806
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem