Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood 314

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rebecca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Milkwood 314
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Robie H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robie H
Gesin met klein kinders

Puik.

Skoon en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Gesin met klein kinders

Baie lekker dankie, baie mooi, netjies en baie vriendelike opsigter van die woonstel.

Sou graag skoonmaakdienste wou gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize K
Gesin met klein kinders

Pragtig, rustig en skoon.

Van die eerste intrapslag het ons welkom gevoel. Die eenheid is netjies en alles was in plek en skoon. Dit is werklikwaar 'n pragtige eenheid met 'n mooi uitsig op die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin-rylaan, Milkwood 314, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a7fd09a12d72c6486909886b82222310d917f7db6c1b33bc150f8112e2505633eb70f248ac247ca4db0c0cda14357126ab6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Dolphin Drive, Milkwood 314 Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.078857778415 24.919191338623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem