Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood 315

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Milkwood 315
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kiara A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kiara A

Milkwood 315 would definitely see me again!

Everything was beautiful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David P

Baie behulpsaam, netjies, veilig met 'n baie mooi uitsig.

Die mense is baie behulpsaam, vriendelik en die plek is baie netjies. Mens voel veilig. Die plek het ook 'n baie mooi uitsig. Sal beslis weer van die akkommodasie gebruikmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karla L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla L

Ek kan beslis nie ons kuier in paar woorde opsom nie, want Milkwood is meer awesome as wat woorde kan beskryf. Vriendelike mense. Beste diens. Awesome. Mooi.

Awesome en nog meer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius B
Gesin met klein kinders

Verblyf was nie sleg nie.

Air-cons nie gewerk nie en moes na ander woonstel skuif - hulle weet air-cons werk nie. Gaste bokant ons geraas 3 aande tot 1:00 in oggende en niemand het hulle probeer stilmaak nie. Wasbakproppe maak nie toe of oop nie, van die slaapkamers se deure kan nie toe maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood 315 se terugvoer

Dear Marius,

Thank you for your review. With regards to 315 having air-con problem, due to this, on arrival, we moved you to unit 218 which was a better unit so we thought it would be a better option for you.

With regards to the door that couldn't open, the sink plug and noise from the above unit., we do have a live-in caretaker that can be contacted and he would attend to these matters immediately. It's a pity you mentioned these concerns after you left as we had provided you with their contact number. There is someone on standby at the office on the ground floor, everyday especially to assist guests.

We try our best to keep up with the properties that we have in this building of which we have 21 units. That's why we have a live-in caretaker. Beachfront property, sometimes gets damp, moisture, or rusty easier than the properties in the mainland, and we also want our guest to get attention when needed.

However, thank you for pointing these out to us, we've sent our caretaker to sort it out accordingly.

Best regards,

Milkwood, Jeffrey's Bay

Milkwood 315
Sireta S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sireta S
Saam met vriende

Dit was baie lekker! Sal weer gaan!

Alles was wonderlik! Stoepie met uitsig oor see - so mooi! Woonstel van goeie gehalte en smaakvol! Vol DStv - was lekker, min plekke wat dit het. Net water was 'n probleem. As twee mense gestort het, was water gedaan - nie seker of dit iets met waterbeperkings te doen gehad het nie. Maar sal definitief weer by Milkwood 315 wil gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood 315 se terugvoer

Dear Sireta,

Thank you very much for your nice review, we really appreciate it.

Regards to the water, yes, there was water restrictions during your stay, due to the dam not having enough water.

Sincere apologies for this inconvenient.

Best regards,

Milkwood, Jeffrey's Bay

Milkwood 315
Ashley A - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley A
Gesin met klein kinders

Had a lovely few days at Milkwood 315.

We will definitely be back. Super location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood 315 se terugvoer

Dear Ashley,

Thank you very much. We look forward to welcoming you and your family again soon.

Best regards,

Milkwood, Jeffrey's Bay

Milkwood 315
Dion T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dion T
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Vadoek/waslap, ens. vir skottelgoed nie daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia O - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker. Sal weer daar bly.

Puik, sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie S
Gesin met klein kinders

Uitstekend, sal definitief teruggaan.

Baie netjiese plek. Definitief vol waarde vir geld. Ons sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn D
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly en sal weer so maak!

Ons verblyf was gerieflik en veilig met al die noodsaaklikhede wat ons graag wou hê. Ook is die verblyf op die strand wat heerlik gerieflik is! Baie dankie, Kevin Banks, vir jou hulpvaardigheid en vriendelikheid! Ons sal weer so maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro R

Dit was awesome, kon nie vir beter gevra het nie.

Baie dankie vir Kevin. Dankie John vir jou fantastiese plek. Dit was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood 315 se terugvoer

Many thanks.

Milkwood 315
Hanlie R - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Utters netjies en goed toegerus. Pragtige uitsig en uitstekend geleë. Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana N
Gesin met tieners

Lieflik ruim, uitstekende waarde vir geld, fantastiese ligging.

Wat 'n lieflike woonstel! Ons gesin van 6 het heerlik gekuier. Die woonstel is baie ruim met alles wat nodig is. Die skottelgoedwasser was 'n wonderlike bonus. Onthou net om toiletpapier en sepies vir die skottelgoedwasser saam te bring. UITSTEKENDE waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk W - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W
Saam met vriende

Ruim, stylvolle en moderne eenheid met ongelooflike uitsig.

Woonstel is ruim en goed toegerus met moderne huisware. Enigste negatiewe iets is dat daar geen skoonmaakmiddels, lappe of vadoeke of toiletpapier was met aankoms nie. Gee nie om om dit te voorsien as ek weet ek moet dit saambring nie. Alles verder was puik en ons het ons kuier geniet. Definitief aan te bevele. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucharle D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucharle D

An incredible stay!

This was our second visit to Milkwood. This first time it was just my family that lived at Milkwood. We enjoyed it so much that we returned with my parents. It was a most enjoyable weekend. We love the accommodation and will definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucharle D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucharle D
Gesin met klein kinders

A wonderful experience!

We had an amazing experience at Milkwood. The apartment is clean, spacious, and had everything we wanted and more. The kids loved the fact that we were close to the beach and they could enjoy themselves thoroughly. We plan on returning as soon as we can.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritha G - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritha G
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly. Ruim en mooi.

Baie goeie waarde vir geld. Baie gemaklik, ruim en als wat jy nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cecilia B
Besigheidsreis

Verblyf was aangenaam en die see-uitsig pragtig.

Die plek was skoon en netjies. Daar was geen toiletpapier wat nogal 'n probleem was as jy agt ure op die pad was en dit Saterdagaand na ses is. Van die ligte in die badkamers het nie gewerk nie en daar was geen dubbelpuntproppe by die bedlampies in van die slaapkamers nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda H - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda H
Saam met vriende

Fantasties.

Ons langnaweek was te kort! Dit was absoluut fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woonstel het alle verwagtinge oortref.

Die woonstel was baie ruim. Dit het 'n fantastiese uitsig oor die see. Dit is 'n plek waar jy kan instap en dadelik van jou sorge vergeet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna S
Gesin met klein kinders

Luukse verblyf!

Baie lekker gebly - netjies, skoon, veilig! Als wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel E - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel E
Gesin met tieners

Good value for money.

Luxurious with great views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bart O - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bart O
Saam met vriende

Onberispelike strand met pragtig uitsig!

Hoëklas verblyf met uitstekende sekuriteit. Ligging is onverbeterlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jozette V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozette V
Gesin met klein kinders

Lekkerste vakansie huis ooit!

Huis is baie ruim, en netjies. Hoofslaapkamer het 'n fantastiese see uitsig. Sal definitief weer in Milkwood 315 gaan bly tydens 'n vakansie in Jeffreysbaai. Ons 16 maande oue kleinding was ook saam en die patio was veilig genoeg vir hom om daar te speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus G - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus G
Saam met vriende

Fantasties!

Milkwood 315 was 'n baie netjiese eenheid. Baie spasie, net die balkon is 'n bietjie klein met die patiostel daarop. Al wat ek sou verander, is waaiers vir die 2 kamers sonder lugversorging. Ek sal definitief weer daar vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrika C - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrika C
Gesin met tieners

Pragtig, luuks en 'n paar meter vanaf die see!

Dit is 'n baie mooi plek. Daar is alles wat jy nodig het om jou tydjie gemaklik te maak. Een probleem is net dat die bure bo kla as 'n mens braai, want die rook trek in hulle eenheid in. Dalk is dit iets waarna die bestuur van die gebou moet kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana K
Gesin met klein kinders

Ons vakansie was gemaak deur ons verblyf.

Baie dankie, dit is min dat 'n mens so lekker bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loyiso D - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loyiso D
Saam met vriende

The place was gorgeous!

Everything we needed, we found at Milkwood 315. The privacy of the apartments, the lovely views of the beach were outstanding. We had an absolutely wonderful stay and will definitely be going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van hoogstaande gehalte.

Die verblyf is goed geprys vir dit wat mens ontvang. Het baie lekker gerus en ontspan in die rustige, mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 195
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 195
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 195
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphinstraat, Marina De Gama, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f4306c899844297be6bb5e97a60e3a6ce93af640eb2457a3e375c2e693167d97cbf2452f15acac87b83f87dea25802c1f5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 195 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 Dolphin Street Marina De Gama 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.078709933851 24.919135272503