Milkwood Beach Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Milkwood Beach Apartments is teen die Saffierkus in Amanzimtoti geleë en bied ongelooflike uitsigte oor die oseaan. Dit is ver genoeg vanaf die dorp se bedrywighede, maar naby genoeg sodat gaste al die doendinge in Amanzimtoti kan geniet.

Verblyf word gebied in 7 woonstelle wat stylvol ingerig is en op dieselfde perseel geleë is. Al die woonstelle het basiese selfsorggeriewe, privaat badkamers, lugversorging en DStv-kanale.

Die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe op die perseel is beskikbaar op versoek. Veilige parkeerplek is aan almal beskikbaar.

Die verblyf net 5 km van Amanzimtoti se hoofswemstrand af geleë en net 5 minute se ry vanaf Galleria Winkelsentrum.

Let asseblief daarop dat gaste net tot 18:00 kan inklok en ontvangs is gesluit op 'n Sondag. Iemand sal gereël om gaste te ontmoet op 'n Sondag en om hulle te help inklok, mits gaste 'n tyd kan gee wanneer hul sal arriveer.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Milkwood Beach Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false