Kenton-on-Sea Akkommodasie by Milkwood Manor B & B | LekkeSlaap
+17

Milkwood Manor B & B

B&B
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Westbourne-weg 28, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Milkwood Manor B & B bied verblyf op die rivierfront in Kenton-on-Sea. Dié gastehuis is ook naby Bushman's River Beach en 'n entjie se ry vanaf 'n paar restaurante en winkels in die dorp.

Verblyf bestaan uit 3 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee van die kamers bied toegang tot die stoep met buitemeubels.

Ontbyt word in die eetarea bedien. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike oond en mikrogolf en daar is braaigeriewe onder die gazebo in die tuin. Milkwood Manor B & B is 'n paar minute se ry van restaurante in die dorp af en sowat 134 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Westbourne-weg 28, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Westbourne-weg 28, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzWaMVqNzxqdcj88hZZcNzR83p08OrnVq1mBk8G3qaHnGOWdZp7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 28 Westbourne Road Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-18:00 11:00 -33.689051 26.6662538
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za