Milkwood Unit 12
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Outlook-weg 54, Milkwood Eenheid 12, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 350 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Milkwood Unit 12 is in 'n stil area in die suide van Southbroom op die eerste verdieping van die luukse Milkwood Point-kompleks. Dit is naby Umkobi-strand met pragtige see-uitsigte.
Dié woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer bied 'n uitsig oor die gemeenskaplike tuin en die see, en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, broodrooster, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en hierdie area lei verder na die sitarea met 'n sitkamerstel en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar en die kompleks het 'n omsetter en word nie deur beurtkrag geraak nie Die skuifdeure lei na die beskutte balkon met 'n sitkamerstel waar gaste die see-uitsigte kan geniet.
Die kompleks het 2 swembaddens, ingeboude, gemeenskaplike braai-areas, 'n kuierarea onder die bome, en 'n kinderspeelarea buite en binne. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Milkwood Unit 12 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Outlook-weg 54, Milkwood Eenheid 12, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Outlook-weg 54, Milkwood Eenheid 12, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom