Mimosa
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whites-weg 5, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Mimosa is in Makhanda (Grahamstad) geleë en dit bied gehalteverblyf met 'n geskiedkundige bekoring. Die eenheid is naby die middedorp, skole, die universiteit, winkels, restaurante en nog soveel meer.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag. Die groot, elegante hoofslaapkamer het 'n luukse koninggrootte-bed, 'n sitarea, 'n TV met volledige DStv en 'n Victoriaanse kaggel. Die tweede slaapkamer het ook 'n Victoriaanse kaggel en 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Al die beddegoed is van suiwer katoenperkallinne. Gratis WiFi is beskikbaar.
'n Privaat badkamer word gedeel tussen die 2 gastekamers en Charlotte Rhys-toiletware en gehalte-handdoeke word voorsien.
Albei kamers bied toegang tot 'n privaat sypaadjie wat oor die pragtige tuin en antieke swembad uitkyk en daar is 'n braai-area om gaste se tuinkuiers nóg lekkerder te maak.
Die gastehuis se kombuis is ten volle toegerus. Alles wat nodig is om jou verblyf by ons so gerieflik as moontlik te maak, insluitend 'n Nespresso-masjien, Jamie Oliver-eetgerei, Wonki Ware-koppies en Villeroy & Boch-breekware, word voorsien.
Veilige parkeerplek op die perseel word aan gaste toegestaan.
Gaste kan ook kies tussen 'n selfsorg-eenheid of 'n help-jouself Kontinentale ontbytopsie teen 'n ekstra koste.
Kinders is altyd welkom en spesiale tariewe word gehef.
Hierdie gastehuis het 'n 4-pynappel, superieure gradering by die Makhanda (Grahamstad) Gasvryheidsgilde ontvang.
Slaapplek
’n Bespreking by Mimosa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Whites-weg 5, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Gaste dink Mimosa het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Makhanda (Grahamstad) Cacadu-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whites-weg 5, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom