Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MINT Express Sandton View

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 226 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van 4de Straat en Arkwright-laan, Wynberg, Sandton, 2090, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

MINT Express Sandton View is in die Freeway Sentrum in Wynberg, Sandton geleë en die eiendom is ook die tuiste van die Sandton View Lifestyle Estate en die Pablo People Fire Kitchen.

Verblyf word in woonstelle met 1, 2 en 3 slaapkamers elk aangebied en gaste kan tussen standaard-, deluxe- en superieur-opsies kies. Elke woonstel het 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Elke kamer het 'n staanwaaier, platskerm-TV met Netflix en YouTube, USB-koppelpunte, 'n haardroër, komplimentêre tee- en koffie en donker gordyne. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die woonstelle word daagliks skoongemaak.

'n Wasgoeddiens kan gereël word. Die portierdiens kan ander dienste soos inkopies en 'n pos- of koerierdiens teen 'n ekstra koste reël. Daar is oorgenoeg parkeerplek.

Die Pablo People Fire Kitchen op die perseel bied 'n pan-Afrika-spyskaart, 'n rustige atmosfeer en 'n groot kroeg. Die lang spyskaart sluit heerlike voorgeregte soos chimmi-beenmurg, lamsribbetjies, hoendervlerkies met jalapeno peri-peri, blomkool-steaks, geroosterde groente, vleisborde en skemerkelkies wat met die houtvuur-pizza en gewilde steaks gepaard gaan.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 8 resensies vir MINT Express Sandton View
Netheid
3.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.1/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Letticia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 33

Maande gelys 8

Ligging

  • Hoek van 4de Straat en Arkwright-laan, Wynberg, Sandton, 2090, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 226 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van 4de Straat en Arkwright-laan, Wynberg, Sandton, 2090, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25c0f74960a9a49d4b214fde772bc903258dd2a65cca14ec395a7ed669341e9432dfafb4fb9057628ebb04b922418e13c318?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 Cnr 4th Street and Arkwright Avenue Wynberg 2090 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -26.116048542893 28.082908093929
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem