Thabazimbi Akkommodasie by Mirabile Lodge | LekkeSlaap
+23

Mirabile Lodge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mirabile Lodge is sowat 15 km van Thabazimbi af aan die hange van die Berg van Winde. Dié berg vorm deel van die Waterbergreeks. Die lodge skuil tussen manjifieke loodhout en tambotiebome en is ideaal vir diegene wat 'n rustige toevlugsoord soek.

Verblyf word gebied in 3 chalets wat elkeen slaapplek aan 4 gaste bied. Beddegoed en handdoeke is ingesluit. Gaste het toegang tot 'n en suite-badkamer, 'n volledige kombuis en 'n swembad.

Doendinge en besienswaardighede in die omtrek sluit Pilanesberg en Sun City, bergfietsry, voetslaan, hengel, voëlkyk en die Marakele Nasionale Park in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 53 resensies vir Mirabile Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • R511, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Mirabile Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALIN0hRm63cAeKRoQj6TD1kYzMSqPlP4A0lLmJ3GNOxDiqoCWX9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 53 5 1 5 R511 Thabazimbi 0380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.653374898491 27.42339849472
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za