Mirisa's Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mirisa's Guesthouse is in die tropiese area van Pretoria-Noord geleë, idillies teen die hange van die Magaliesberge.

In 'n pragtige subtropiese, woud-agtige area kan gaste in die groot swembad baljaar of luilekker oomblikke langs die lapa geniet, lees of maaltye met vriende of familie geniet. Beide kothuis spog met klassieke interieur en warm, kwaliteit afwerkings.

Die gastehuis is naby Pretoria se stadskern en net 'n kort entjie van die N1 Pietersburg-hoofweg af.

Jou gasheer, Mirisa van Niekers, sal jou dadelik tuis laat voel. Kom kuier of ontspan by Mirisa's Guesthouse!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mirisa's Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za