LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mirisa's Guesthouse | LekkeSlaap
+61

Mirisa's Guesthouse

8 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir Mirisa's Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Amanda M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda M
Saam met vriende

Verwarrend.

Ons was by die verkeerde plek. Iemand het die man verkeerd ingelig. Die aanwysings het gesê Burgerstraat, maar ons land toe by Bergstraat. Die bed was skoon. Ek het geld verloor - Ontbytgeld by die ander plek. Geen ontbyt hier. Toe ons loop, vra die vrou - Het julle betaal? Natuurlik het ons al voor die tyd betaal. Ek het 'n foto gestuur van die betaling. Email wou nie deurgaan nie. Andersins okay.

Mirisa's Guesthouse's terugvoer

Hi Amanda,
Daar is 2 adresse en ek het 2 Gastehuise net om die hoek van mekaar. So jy was bespreek by Burgerstraat 99. As jy gesê het het ons jou geskuif. Jy kon my ook net gebel het. Al die tariewe is dieselfde. Ontbyt word op 1 plek gemaak. As julle gevra het sou julle dieselfde ontbyt daar ook gekry het. Jammer vir die misverstand. As julle bespreking gewys het het ons dadelik geweet. Marisa

Mirisa's Guesthouse
Anise V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik, gasvry, netjies met heerlike ontbyt.

Ek sal Mirisa's Gastehuis enige tyd aanbeveel! Baie tuis gevoel met goeie ligging en 'n hartlike atmosfeer!

Anton B - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pateties!

Dit was verskriklik swak! Geen verwelkoming nie, ons moes 'n halfuur wag by die hek vir iemand om te kom. Ons het bespreek en betaal vir 'n alleenstaande eenheid maar is in 'n huis gesit met ander gaste. Moes 07:00 uur vertrek en teen daai tyd was daar nog geen teken van ontbyt nie. Baie swak diens! Sal nooit weer daar bly nie.

Christiaan D - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike, pragtige plek.

Baie vriendelike mense, pragtige plek, kamers is uiters skoon en netjies. Pragtige, stylvolle dekor in kamers. Sal enige tyd weer gaan.

George K - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George K
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld!

Netjiese slaapkamer en badkamer in 'n klein woonstel met klein kombuis/sitkamer. Mirisa en haar skoonmaker was baie vriendelik en behulpsaam.

Susann P - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susann P
Besigheidsreis

Goed!

Sien die sterre hieronder.

George K - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George K

'n Netjiese plek met vriendelike mense wat goeie waarde vir geld bied!

Die gastehuis bied baie netjiese verblyf teen 'n baie redelike prys. Wat uitstaan, is dat gaste nie net 'n kamer en badkamer kry nie, maar ook 'n klein privaat sitkamer met 'n klein kombuis. Dit is ideaal vir gaste wat langer oorbly.

Antoinette F - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette F

'n Wonderlike ervaring!

'n Pragtige omgewing! Rustig en stil. Warm ontvangs. Sal Mirisa's Guesthouse enige tyd aanbeveel.

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 99 Burger Straat, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjYzIzYzBiLThjMzktNGVlNS05NGQwLWFlMzcxZmFiYzRlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 99 Burger Street Pretoria 0182 Gauteng 086 999 0018 10:00-20:00 10:00 -25.687018508535 28.169628025795
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!