Prins Albert Akkommodasie by Mirtehof Guest Farm Estate | LekkeSlaap
+26

Mirtehof Guest Farm Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christina De Wit-straat , Mirtehof Guest Farm Estate, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mirtehof Guest Farm Estate bied luukse verblyf in Prins Albert aan. Dis ideaal vir 'n wittebrood in die Karoo, 'n wegbreek uit die stad of net 'n welverdiende ruskans. Dis op die rand van die dorp geleë met pragtige uitsigte oor die landskap.

Verblyf beskik oor 3 smaakvol versierde eenhede met luukse afwerkings wat 'n ontspanne wegbreek verseker. Die eenhede het gratis WiFi, 'n platskerm-TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en ondervloerse verhitting. Elke eenheid het 'n privaat badkamer en 'n kluis vir waardevolle items.

Daar is 'n plonspoel waarin gaste kan afkoel en 'n lieflike tuin met vriendelike donkies, perde en ganse waar gaste kan wandel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Mirtehof Guest Farm Estate
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Christina De Wit-straat , Mirtehof Guest Farm Estate, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mirtehof Guest Farm Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christina De Wit-straat , Mirtehof Guest Farm Estate, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhdyRyPlbpUaZbKyUei9j1VRcDf4BixT0qk7poJMfXGdIgWUCPW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Christina De Wit Street Mirtehof Guest Farm Estate 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.239768 22.030999
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za