- 12 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Christina De Wit Street, Mirtehof Guest Farm Estate, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Mirtehof Guest Farm Estate is in Prins Albert en bied luukse verblyf vir 'n Karoo-wittebrood, 'n ontspannende wegbreek buite die beton-oerwoud of sommer net 'n welverdiende vakansie.
Dit is ideaal geleë op die rand van die dorp met 'n eindelose, pragtige uitsig oor die omliggende landskap. Daar is 'n paar eenhede wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Die eenhede is individueel versier en het elk 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet.
Die eenhede het luukse geriewe om ontspannende, sorgvrye verblyf te verseker, met gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kluis vir waardevolle items en ondervloerverhitting.
Gaste het ook toegang tot 'n lieflike plonspoel om die Karoo-hitte af te weer en 'n tuin waarin hulle tussen die vriendelike donkies, perde en ganse kan stap.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Martina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Christina De Wit Street, Mirtehof Guest Farm Estate, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Mirtehof Guest Farm Estate het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Christina De Wit Street, Mirtehof Guest Farm Estate, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang