Mispel House 225
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Bruce Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Isaak Woolf B - Sep 2023
Algehele gradering
Excellent hosts. Great service from great people.
Francois L - Sep 2023
Algehele gradering
Oorgebly voor ander bestemming.
Jeanne N - Sep 2023
Algehele gradering
A little piece of Bushveld Haven.
Willemien J - Aug 2023
Algehele gradering
Het baie lekker gebly. Eienaar is gasvry en vriendelik. Sal vir seker weer daar bly.
Charlotte V - Okt 2022
Algehele gradering
Verstom om vir die prys sulke luuksheid te ontvang.
Alet L - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik by Mispel House 225 gekuier. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelike en behulpsame mense en die baie, wondelike diere het bygedrae tot 'n besondere boservaring. Ek sal beslis graag wil teruggaan vir 'n besoek.
Angel N - Nov 2021
Algehele gradering
It was great stay.
Mispel House 225 se terugvoer
Thank you Angel.
Your review is very much appreciated.
Diana F - Aug 2019
Algehele gradering
A hidden gem!
Mispel House 225 se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelike woorde en terugvoering.
Julle is meer as welkom, enige tyd hier by ons.
Goed gaan.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mispelstraat 225, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom