McGregor Akkommodasie by Miss Milly Folly | LekkeSlaap
+12

Miss Milly Folly

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 16, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 240 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Miss Milly Folly is 'n rustieke selfsorghuis in die bekoorlike McGregor. Dit is lekker naby die begin van die dorpie, loopafstand vanaf al die winkels en kafees. Let asb. op dat die perseel langs die hoofstraat geleë is wat na McGregor lei en langs die plaaslike gemeenskap geleë is, en dié omgewing kan nogal raserig wees.

Die kothuis het plek vir 4 persone. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer, asook 'n slaapbank in die sitkamer wat ideaal vir kinder is. Daar is 'n oopplan-kombuisie en -sitkamer met grasdak en balke, asook 'n groot kaggel.

Gaste is welkom om gebruik te maak van die braaiplek in die omheinde tuin. Miss Hilly Folly is kindervriendelik en troeteldiere is welkom mits die nodige reëlings vooraf getref word.

Slaapplek

’n Bespreking by Miss Milly Folly sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 9 resensies vir Miss Milly Folly
Netheid
4.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
2.2/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Voortrekkerstraat 16, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 240
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 240
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 16, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyMmI5NTcwLTk3ZDEtNDJlMy04Yzg1LTRkNzhhODE0YzU1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 240  per nag (vir 4 persone) 9 5 1 4 16 Voortrekker Street McGregor 6708 Wes-Kaap 086 999 0018 02:00-17:00 10:00 -33.943743182252 19.83284483796
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za