Miss Molly's Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lucas En Elma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Liezel V - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Graham J - Apr 2024
Algehele gradering
Lekke!
Godfrey M - Okt 2023
Algehele gradering
Reception was super welcoming.
Leon P - Aug 2023
Algehele gradering
Ideale oornagakkomodasie. Sentraal geleë en naby restaurante en winkels. Sal definitief die gastehuis vir enige iemand aanbeveel!
Miss Molly's Guesthouse se terugvoer
Hoop ons sien jou gou weer
Wees veilig
Elma
Ivor J - Mei 2023
Algehele gradering
Parkering was 'n groot probleem en die onderste kamers hoor elke treë van gaste in die kamer bo, ons was wakker gehou deur die gaste in die boonste kamer tot 2:30 in die oggend.
Miss Molly's Guesthouse se terugvoer
Dankie
Wees veilig
Elma
Eugene R - Nov 2022
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Henryett B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Miss Molly's Guesthouse se terugvoer
Bly julle het dit geniet
Wees Veilig
Elma
Ewert S - Apr 2022
Algehele gradering
Redelike prys, maar ...
Miss Molly's Guesthouse se terugvoer
Noted, thank you.
Sharon V - Feb 2022
Algehele gradering
Comfortable, clean and neat!
Miss Molly's Guesthouse se terugvoer
Thank you
Keep Save Elma
Johan B - Des 2021
Algehele gradering
Walls are very thin so heard everything in next room and they were noisy.
Solethu M - Nov 2021
Algehele gradering
Neat, spacious rooms. Friendly and responsive service.
Makgokolotso M - Nov 2021
Algehele gradering
My stay was very welcoming and the staff was accommodating and polite.
Riaan R - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Corina V - Sep 2021
Algehele gradering
Huislik en vriendelik.
Simphiwe T - Jun 2021
Algehele gradering
Home away from home
Melanie C - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam, gemaklik, skoon en fantasies. Gasvry en kos fantasies.
Christiaan C - Mei 2021
Algehele gradering
Excellent service
Danie V - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige en rustige plek.
Jerome D - Des 2020
Algehele gradering
This was a good stay!
Ed & Elna G - Nov 2019
Algehele gradering
Beautiful, friendly people, great breakfast, clean and very nice room.
Miss Molly's Guesthouse se terugvoer
Thank You so much Ed & Elna,
Nice meeting you hope we see you agai
Lucas and Elma
Estralita N - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig en heerlike ontbyt.
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stateway 342, Welkom, 9459, Vrystaat