Misty Creek Adventure Camps

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Misty Creek Adventure Camps is 'n erfenisgebied wat deur Sweedse Sendelinge in die laat 1800's opgerig is en dis 800 m vanaf die pragtige Oribi Gorge Natuurreservaat op die N2. Dis 15 minute se ry vanaf Port Shepstone en 20 minute se ry vanaf Shelly Beach.

Ons bied gerieflike, skoon en bekostigbare verblyf en kampeerplekke. Gaste moet asb. hul eie kamptoerusting bring. Dis op 'n plaas geleë.

Daar is 3 verblyfopsies en kampplekke. Die Oorspronklike Koloniale Huis met kamers wat in eenhede omskep is. Elkeen het sy eie ingang. Gaste het ook toegang vanaf 'n stoep voor al die kamers. Die Wendy-huise is in hutte omskep. Hulle het nie badkamergeriewe nie en aparte ablusies met storte en toilette is beskikbaar.

Van die eenhede het en suite-badkamers en van die eenhede maak van die gemeenskaplike ablusiegeriewe gebruik. Gaste kan swem en gebruik maak van die gemeenskaplike braaigeriewe. Daar is 'n funksie-venue op die perseel en dis ideaal vir privaat funksies.

Ander diere word nie op die plaas toegelaat nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Misty Creek Adventure Camps gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R240 R216 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false