Misty Ridge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Misty Ridge is 'n pragtige, luukse tuiste in die gesogte Winston Park halfpad tussen Durban en Pietermaritzburg. Ons bied hartlike gasvryheid in 'n rustige, privaat opset wat in menige oordeelkundige reisiger se smaak sal val.

Verblyf is beskikbaar in 4 luukse suites en 3 selfsorgkothuise. Elke luukse suite is smaakvol ingerig met 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV, lugversorging, koffie en tee in.

Danksy Misty Ridge se kragopwekker hoef jy jou nie oor kragonderbrekings te bekommer nie!

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Misty Ridge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R970 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za