LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Misty Ridge | LekkeSlaap
+44

Misty Ridge

1 resensie
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Misty Ridge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gideon M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon M
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het op die nippertjie plek bespreek. Michele get my dadelik teruggebel en bevestig. Rob het ons warm ontvang en uit sy pad gegaan om 'n kamer met 'n bed te gee vir ons kleinding. Ons het nog 'n extra kamer gekort en hulle het ons dadelik gehelp. Baie goeie diens, baie lekker plek.

Vanaf R970
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R970
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R970
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Churchillweg 4, Winston Park, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 16
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHNiBS6XFh1Wpr0zxFVr5Ii6VVhWC4goE62jSdaiakRzRsLszNv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R970  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 4 Churchill Road Winston Park 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.806813158949 30.783924758434
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!