Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Misty View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartingstraat 543, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Misty View is vernoem na die pragtige uitsig op die berge in Lydenburg se rigting en die uitsig van die mis oor die heuwels in Dullstroom.

Daar is 3 eksklusiewe selfsorg-ateljee-eenhede op die perseel. Eenheid 1 het 'n oopplan-sitarea met 'n gaskaggel en 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met ekstra komberse indien nodig en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale.

Eenheid 2 is kleiner as Eenheid 1 en het 'n oopplan-sitarea met 'n kaggel en 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale.

'n Verwelkomingspakkie met tee en koffie word voorsien.

Die instansie gebruik sonkrag so die krag sal nie af wees wanneer beurtkrag inskop nie. Die meubels in die eenhede is nuut, modern en luuks. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Die eenhede is naby die middedorp wat spog met restaurante, winkels, galerye en kroeë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Misty View
Netheid
4.6/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 97

Jaar gelys 3

Ligging

  • Hartingstraat 543, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Misty View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartingstraat 543, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4da66e34ed0f4b03f274b9b4a503130731384a63fb53f01082afb9a8a49aa40a8591f5de2c86e64544ca5dec1a85019bed80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 543 Harting Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.423988282812 30.10241619314
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem