Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mitford Memories

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Mitford Memories
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carike J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carike J
Gesin met klein kinders

Fantastiese see uitsig.

Ons gesin het baie lekker gebly. 'n Nuwe oond sal aanbeveel word, plate is geroes. Baie ruim eenheid en lieflike see uitsig. Wees net bedag op baie steil trappe voor jy by die eenheid kan inkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mitford Memories se terugvoer

Carike
Baie dankie vir jou terugvoering!
So jammer dat julle nog met die ou stoof moes sukkel. Ons het dit verlede week vervang met 'n nuwe gas hob en elektriese oond. (Ons het so spoedig moontlik 'n plan gemaak, maar ongelukkig kon ons eers tegnici kry na julle vertrek het.)
Kom gerus weer!
Vriendelike groete
Jeanette

Mitford Memories
Annatjie G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie G
Gesin met tieners

Dit was so mooi dat ons ekstra dae aangebly het.

Ons het ons verblyf baie geniet. Lieflike eenheid. Sal vir seker weer daar tuisgaan indien dit beskikbaar is. Altyd beskikbaar indien mens 'n navraag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mitford Memories se terugvoer

Baie dankie, Annatjie, vir jou mooi woorde! Vertrou ons sien julle weer 'n ander keer.

Mitford Memories
Ronel K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K
Saam met vriende

Heerlike see naweek vir ons Valies gewees.

Fantastiese see uitsig en heerlike groot hoek badkamers. Goed gelee. Verfrissende see naweek wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizel H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Holiday at the beach.

The living area, rooms and bathrooms are spacious. It has everything you need, including all kitchen appliances. But the best thing of Mitford Memories is the view! Amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susann S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlike uitsig.

Ruim, goed geleë en gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Llewellyn N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Llewellyn N
Saam met vriende

Heerlik.

Heerlike vakansie wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 14, Morgansbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65bcfe0c646dd8f0e22029ba9558703a2db7b096d56d50121b407b0389710da3c00ee978d7435a9e72e714d07c506982d00e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 14 Beach Road Morgan's Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.711121266523 28.338446623279
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem