Mitford Memories
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jeanette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Carike J - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastiese see uitsig.
Mitford Memories se terugvoer
Carike
Baie dankie vir jou terugvoering!
So jammer dat julle nog met die ou stoof moes sukkel. Ons het dit verlede week vervang met 'n nuwe gas hob en elektriese oond. (Ons het so spoedig moontlik 'n plan gemaak, maar ongelukkig kon ons eers tegnici kry na julle vertrek het.)
Kom gerus weer!
Vriendelike groete
Jeanette
Annatjie G - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was so mooi dat ons ekstra dae aangebly het.
Mitford Memories se terugvoer
Baie dankie, Annatjie, vir jou mooi woorde! Vertrou ons sien julle weer 'n ander keer.
Ronel K - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlike see naweek vir ons Valies gewees.
Lizel H - Aug 2023
Algehele gradering
Holiday at the beach.
Susann S - Aug 2023
Algehele gradering
Onverbeterlike uitsig.
Llewellyn N - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 14, Morgansbaai, 5292, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom