We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Mizumi Forest Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Mizumi Forest Estate Plot 1294, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R10 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Mizumi Forest Estate is op 'n landgoed van 10 hektaar in 'n rustige omgewing met 'n pragtige uitsig op die berge en oor die Bo-Langvleidam geleë. Hierdie selfsorghuis is perfek vir 'n afgeleë vakansie naby Wildernis.

Die huis is smaakvol ontwerp en bied slaapplek aan 10 gaste in 5 slaapkamers met lugversorging. Die ruim hoofslaapkamer bied direkte toegang tot die balkon, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n versonke bad met 'n uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die res van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is, en daar is 'n eilandtoonbank met 4 stoele. Die aparte opwasarea het 'n skottelgoedwasser, kisvrieskas en 'n mikrogolf. Die kombuis lei na 'n eetarea met sitplek vir 10 gaste rondom die etenstafel en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, 'n kaggel en 'n TV met Netflix. Die vermaakarea het 'n kroeg en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi is beskikbaar deur die eenheid.

Stapeldeure lei na 'n groot feng shui-houtdek met buitemeubels, 'n eetarea en 'n pratige uitsig oor die meer en op die berg. Die die binnebraai- en kroeg se stapeldeure lei na nog 'n dek met 'n privaat plonspoel en warmbad wat na die gras lei, en is die ideale plek om te ontspan. Die huis spog ook met 'n trampolien en 'n parkie vir die kinders. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • N2, Mizumi Forest Estate Plot 1294, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Mizumi Forest Estate Plot 1294, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63f0b7a728f9a26e9f8346d69be8245102a0eafed4440352aeb81c4a3d86c110a77568faf2e3c167d19ff85525ba6ab36814?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 000 per nag (plek vir 10) N2 Mizumi Forest Estate Plot 1294 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.997375571352 22.673735044315