- 372 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Mjejane Game Reserve, Kruger National Park, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Mjejane Bush Camp bied luukse bosveldverblyf aan die oewer van die Krokodilrivier. Dié 4000 hektaar-reservaat is in die Krugerwildtuin geleë en is die ideale basis vanwaar gaste die wildtuin kan verken.
Daar is rivierfront- of boslodges wat oor die watergate en ongerepte Bosveld uitkyk. Daar is oorgenoeg spasie vir families en vriende in die selfsorgkamers en -suites. Elke eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis, sitkamer waar gaste kan eet en groot vensters wat toegang tot 'n dek met buitebraaigeriewe bied. Gaste kan binne ontspan of lekker avonture in die bos geniet.
Daar is iets vir die hele gesin in die klubhuis en speletjieskamer - van 'n pool-tafel en veerpyltjiebord tot 'n platskerm-TV en WiFi. Die geriefswinkel op die perseel het benodighede soos ys, koeldranke en vuurmaakhout. Kinders kan lekker op die klimrame en trampolien speel na 'n uur lange wildrit. Ander doendinge by die oord sluit wildritte, 'n swembad, uitkykdek en 'n mobiele spa in.
Gaste kan Afrika op sy beste hiér geniet en die Groot 5 beleef.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die eenheid is afgeleë en het 'n plonspoel en 'n buitebraai. Die lodge het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer en dis geskik vir 2 kinders. Die lodge het ook 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad.
Rook is verbode binne die lodges.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die lodges het lugversorging en 2 slaapkamers elk. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer is 'n solderkamer bo en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is nog 'n stort buite. Die lodge het 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer. Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die sitkamer het 'n slaapbank vir 2 kinders, 'n TV en toegang tot 'n dek met 'n plonspoel, etenstafel en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad.
Rook is verbode binne die lodges.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die boslodges is teen die suidelike heining geleë en kyk oor die reservaat en 2 watergate. Die lodges het elkeen 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die solder het 2 enkelbeddens. Daar is nog 'n stort buite. Die lodge het 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer. Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die sitkamer het 'n slaapbank vir 2 kinders, 'n TV en toegang tot 'n dek met 'n plonspoel, etenstafel en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad.
Rook is verbode binne die lodges.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die boslodges is teen die suidelike heining geleë en kyk oor die reservaat en 2 watergate. Die lodges het elkeen 2 en suite-slaapkamers en 'n solder met 2 enkelbeddens. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is nog 'n stort buite. Die lodge het 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer. Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die sitkamer het 'n slaapbank vir 2 kinders, 'n TV en toegang tot 'n dek met 'n plonspoel, etenstafel en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad.
Rook is verbode binne die lodges.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad.
Rook is verbode binne die lodges.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié manjifieke eenhede het lugversorging en rivier-uitsigte. Daar is 3 luukse en suite-slaapkamers met glasskuifdeure wat toegang tot 'n dek met 180 grade-uitsigte oor die Krokodilrivier bied. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het elkeen 'n bad en 'n stort. Die lodge het ook 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer. Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die sitkamer het 'n slaapbank vir 2 kinders, 'n TV en toegang tot 'n dek met 'n plonspoel, 'n etenstafel en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad.
Rook is verbode binne die lodges.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die vierslaapkamereenheid met 'n solder bied verblyf aan 10 gaste. Elkeen van die 4 slaapkamers het 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die solder het 2 enkelbeddens. Die ander 3 en suite-badkamers het elkeen 'n stort. Elke slaapkamer het toegang tot 'n klein houtdek buite.
Die eenheid het ook 'n gastetoilet. Die solderslaapkamer het 'n boonste stoep met 'n parkuitsig en die boonste sonsondergangdek het 'n manjifieke en panoramiese uitsig oor die Mjejane Groot 5 met wye vlaktes in die verte. Die dek het 'n houtvuurwarmbad en 'n kroegarea met 'n yskassie.
Buitebraaigeriewe met 'n opwasbak en 'n lapa/boma met 'n braai-area is ook beskikbaar vir gaste wat in die buitelug wil kosmaak. Daar is ook 2 plonspoele.
Addisionele geriewe sluit 'n wasmasjien, gasstoof en koffiemasjien in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad.
Rook is verbode binne die lodges.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié manjifieke eenhede het lugversorging en rivier-uitsigte. Daar is 4 luukse en suite-slaapkamers met glasskuifdeure wat toegang tot 'n dek met 180 grade-uitsigte oor die Krokodilrivier bied. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde en vierdie slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het elkeen 'n bad en 'n stort. Die lodge het ook 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer. Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die sitkamer het 'n slaapbank vir 2 kinders, 'n TV en toegang tot 'n dek met 'n plonspoel, 'n etenstafel en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad.
Rook is verbode binne die lodges.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het lugversorging en 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is nog 'n stort buite. Die lodge het 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Die sitkamer het 'n slaapbank vir 2 kinders, 'n TV en toegang tot 'n dek met 'n plonspoel, 'n etenstafel en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad.
Rook is verbode binne die lodges.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalet is geskik vir 8 volwassenes en 2 kinders en het 4 slaapkamers. Die eerste 3 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Ander kamergeriewe sluit 'n slaapbank vir 'n kind, 'n eetarea en 4 en suite-badkamers met buitestorte in. Hierdie chalet het 'n plonspoel op die dek, 'n braai-area, en 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad.
Rook is verbode binne die lodges.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Eenslaapkamer Park Chalet
- Selfsorg
- Tweeslaapkamer Park Chalet met 'n Solder
- Selfsorg
- Tweeslaapkamer Bos Chalet
- Selfsorg
- Tweeslaapkamer Bos Chalet met 'n Solder
- Selfsorg
- Drieslaapkamer Rivier Lodge
- Selfsorg
- Vierslaapkamer Rivier Lodge
- Selfsorg
- Tweeslaapkamer Park Chalet
- Selfsorg
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.