+40

Mkomazana Mountain Cottages

Rose Cottage
Vanaf
Vanaf R 1 220
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie lieflike kothuis is ingerig vir romanse. Daar is 'n knus slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kothuis het 'n oopplan-sitarea met 'n kaggel, eetkamer en 'n kombuis met 'n vierplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n ketel. Braaigeriewe is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kaggel
Buitelug
Stoep/Binnehof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, soos 'n stoof, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n ketel.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stone Cottage
Vanaf
Vanaf R 1 220
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kothuis is het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kothuis het 'n oopplan-sitarea met 'n kaggel, eetkamer, en 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en ketel toegerus is. Braaigeriewe is op die privaat stoep beskikbaar. Hierdie kothuis kan saam met die Stone House bespreek word vir ekstra slaapplek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kaggel
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kombuisie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, soos 'n stoof, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n ketel.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Coot Cottage
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Coot Cottage is 'n bekoorlike kothuis met baie karakter, net 'n paar tree van die meer af. Daar is slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer, tweede slaapkamer en die solderkamer het 2 enkelbeddens. Beide badkamers het 'n stort, toilet en wasbak. Die kothuis het 'n ooplan-sitarea met 'n kaggel, eetkamer en 'n kombuis met 'n vierplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n ketel. Daar is 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die meer en braaigeriewe is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kaggel
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stone House
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kothuis is versteek in 'n privaat tuin en het plek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweed en derde slaapkamers het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, een met slegs 'n bad en die ander een met 'n stort-oor-bad. Die huis het 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel, eetkamer en 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en ketel toegerus is. Die stoep bied 'n uitsig oor die Sani-pas en braaigeriewe is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kaggel
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, soos 'n stoof, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n ketel.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Valley House
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kothuis is geleë in 'n kalm tuin met 'n uitsig oor die meer. Daar is slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 kamers met 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, een met slegs 'n bad en die ander met 'n bad-oor-stort. Die huis het 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel, eetkamer en 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en ketel toegerus is. Braaigeriewe is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kaggel
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kombuisie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, soos 'n stoof, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n ketel.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 220
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Sani Pass Road, Sani Pass, Southern Drakensberg, 3257, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cc3cb838170da60dedf9cba143c713201d5eba9ffc4ce21045a7834485bc43bea75dea3fa77d83a3aa97dd5cce604b23974?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 Sani Pass Road Sani Pass 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.631013678286 29.419026374817

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang