LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Modderfort | LekkeSlaap
+21

Modderfort

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Modderfort
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Judy V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy V
Saam met vriende

What a quaint, comfortable stay!

Henriette was amazing with communication and prompt, helpful service when we needed it. It felt like a home away from home - warm, quaint, cosy - and the homemade rusks were a treat. The outside hot shower was such fun, even in the cold and rainy weather. We will definitely be back.

Izelle S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemskep..

Perfekte bestemming as 'n mens soek na stilte, natuurskoon. Huisie uit die boonste rakke. Dankie. Ons het heerlik gekuier.

Nico K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf. Pragtig versorg en aangebied !

Volgende keer bly ons langer . Die regte plek om te ontspan en vanwaar jy kan verken .

Anton C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton C
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a fantastic house!

Modderfort is perfect and ticked all the right boxes. Really nice, clean and the house has a calmness about it. Will definitely be back.

Reinet J - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet J
Saam met vriende

Plek vir asemskep.

Pragtige huisie met 'n heerlike stoep vir kuier en om die sonsondergang te geniet. Netjies en stylvol met alles wat mens nodig het. Net die plek om te gaan asem skep.

Kimberleigh T - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimberleigh T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pure magic!

Rosendal is a complete gem, and Modderfort is the perfect accompaniment to this beautiful town! Plush white linen and flowers at each bedside await you! Our second visit and we will be back again!

Antoinette R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette R
Gesin met tieners

Heerlik, stil en rus vir jou siel.

Ons het heerlik gekuier as 'n familie, die plek was baie netjies en skoon en ek sal beslis weer daar tuisgaan. Ek sou net baie graag die gasvrou wou ontmoet, maar sy het vir ons heerlike slaaie en vleis gereed gehad in die yskas wat ons die aand kon braai. Sy het vir alles gesorg, tot braaihout!

Gerrie P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie P

Kon heerlik herlaai by hierdie pragtige huisie en rustige, vriendelike dorpie.

Pragtige huisie, baie goed toegerus en lieflike buitestort. Kon heerlik uitrus, ons is heeltyd op hoogte gehou van moontlike watertekort hoewel dit ons nie oorgekom het nie, asook van die gebeure wat ons kon bywoon op die dorpie. Dit was 'n groot avontuur om al die eetplekkies en winkeltjies op die dorpie te besoek. Die mense van die dorpie is baie vriendelik.

Modderfort's terugvoer

Dankie Gerrie, hoop ons sien julle weer!

Modderfort
Louise V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike stil, rustige wegbreek in 'n baie spesiale kothuisie.

Lieflike plekkie, baie gerieflik.

Joanne D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joanne D
Saam met vriende

Heerlike, rustige wegkom van die harwar van die stad!

Modderfort is 'n pragtige juweel in die rustige dorp van Rosendal. Die stoep is heerlik om op te kuier en die plekkie is toegerus met alles wat mens nodig het. Een ding wat baie belangrik is vir die gaste om te weet is dat daar geen buitelig by die braai-area is nie - so dis belangrik om 'n lamp of head lamps saam te vat vir braai na sononder.

Anri G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anri G
Saam met vriende

Dit was fantasties, rustig en hemels.

Wat 'n pragtige plek. Ons het die rustigheid vreeslik geniet. Ek is verlief op die kunstigheid van die huisie, elke hoek is mooier as die ander.

Lida V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida V
Gesin met tieners

Fantasties en verrassend.

Baie groot bederf en snoesige verblyf. Baie dankie.

Keith L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

The accommodation was excellent. Friendly people as well in town.

Una V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Una V
Gesin met klein kinders

Platteland paradys waar jy kan rustig raak en ontspan.

Modderfort is 'n juweel van 'n plekkie. Henriette het ons welkom en versorg laat voel. Sy gaan uit haar pad uit om seker te maak dat als glad verloop. Die huis is pragtig en volledig toegerus. Die buite-stort was wonderlik ten spyte van die effe kouer weer. Die geriewe was skoon en netjies en die beddens het heerlik snoesig geslaap. Ons gaan beslis weer terug! Dankie Henriette vir al jou moeite!

Leon E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sprokieshuis.

Modderfort is 'n pragtige huisie, wat stylvol ingerig is en alles (en meer) bevat wat 'n reisiger nodig het.

Matthew C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew C
Gesin met klein kinders

Kreatief, kleurvol, stylvol. Perfek!

Modderfort is 'n lieflike kothuisie! Pragtig versier, toegerus met alles wat jy nodig het en geleë binne loopafstand van alles in Rosendal (nie dat jy baie ver moet gaan om iets te bereik nie). Die aandag aan detail is wonderlik, kommunikasie van die eienaar was briljant, sonsondergange van die stoep is pragtig. Ek kan geen fout vind met Modderfort nie, dis 'n juweel!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Creative, quirky, stylish. Perfect!

What a great little cottage Modderfort is! Beautifully decorated, equipped with everything you need and situated within walking distance of everything in Rosendal (not that one needs to go very far to reach anything here). The attention to detail is superb, communication from the owner was brilliant, sunsets from the stoep are golden. I can't fault Modderfort, it's a gem!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Annemari S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemari S
Gesin met tieners

Die mees bekoorlike Hansie en Grietjie huisie suid van die ewenaar.

Varsgebakte koeksisters en kaggelhout. Die eienares het die olieverwarmer aangeskakel laatmiddag om ons huisie te verwarm in die bibberkoue. Tuinblomme oral en ongerepte landskap rondom ons huisie. Die aandag aan detail is verstommend en die buitestort met warm water op 'n winteroggend onvergeetlik!

Wim B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek!

Was baie lekker rustig. Skoon en netjies. Als wat jy benodig in die mooi huisie.

Saritah P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saritah P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Die naweek in Rosendal was alles waarvoor ons kon vra. Keurige verblyf met ekstra spesiale aandag in die vorm van vars gebakte koekies. Wonderlike wit linne, ‘n groot lekker bad en heerlike warm water. Ons het elke oggend die Queen Anne-stofie gepak en aangesteek teen die koue. Goed toegerus en mooi versier met kuns en getuig van goeie smaak.

Zanelle V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanelle V
Saam met vriende

Heerlike wegbreekplekkie en baie rustig.

Modderfort is die perfekte plekkie om na toe weg te breek uit die besige stad. Ons het die rustige kultuur baie geniet, asook die natuurskoon van die omgewing. Die huisie bied alles wat jy nodig het en meer.

Andries V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Enkelreisiger

Wonderlike ligging, puik akkommodasie - skoon en stylvol ingerig.

Vanuit die staanspoor was dit 'n plesier om met Modderfort te skakel - inligting en kommunikasie was tydig en akkuraat. Die verblyf was uiters stylvol, silwerskoon, en die ligging puik. Beslis 'n plek wat ek weer sal besoek.

Shani V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani V
Saam met vriende

Elegant, stylvol en gerieflik.

1 nag oorgeslaap vir 'n troue in die omgewing. Heerlik geslaap, netjies en skoon. Koffie, tee, melk en suiker was beskikbaar.

Ansie F - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie F
Saam met vriende

Salige wegbreek in die Vrystaatse platteland.

Baie goed ingerig met kwaliteitlinne en kombuisware.

Kimberleigh T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimberleigh T
Saam met vriende

Absolutely phenomenal.

Amazing space; stylish yet comfortable. Milk in the fridge, freshly picked herbs and roses. Highly recommended!

was R1 000
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
was R1 000
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
was R1 000
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: De la Harpe-straat 104, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUBpG6VNeEDEtjCny2ptJWANgGeoNSVQ5eBTZgUI8TWCyEqG16g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R900  per nag (vir 4 persone) 24 5 1 5 104 De la Harpe Street Rosendal 9720 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 12:00 -28.501171853737 27.933306589591
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!