Modern Abode
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Burg Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in die lewendige Kaapstad, bied Modern Abode selfsorgverblyf naby 'n verskeidenheid geriewe en besienswaardighede.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n Nespresso-masjien. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Langs die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste het veilige parkering dwarsdeur hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die V&A Waterfront 7 km weg, terwyl die Tafelberg-kabelkar 6 km van die woonstel af geleë is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Top Host Geverifieer
Eiendomme 39
Resensies 22
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 37 Burg Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Burg Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang