Modern City Studio in Venice House
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Burg Street, Venice House, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 512 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hierdie stylvolle ateljeewoonstel is geleë op die 5de verdieping van Venice House, 'n moderne ontwikkeling in die hartjie van Kaapstad se middestad.
Ontwerp vir beide sake- en ontspanningsverblyf, beskik die oopplan-ruimte oor 'n gemaklike dubbelbed, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë eetkamertafel met stoele. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gebruik. Dit strek tot by die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste is binne loopafstand van Breestraat se gewilde restaurante en kroeë, Greenmarket Square, die Company's Garden en verskeie van die stad se topmuseums. Die woonstel bied die ideale basis vanwaar Kaapstad se lewendige stedelike leefstyl ervaar kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 24 Burg Street, Venice House, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Burg Street, Venice House, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang