Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Downtown Apartments

Selfsorg
Woonstel 5 - Ateljee
Vanaf
Vanaf R1 060
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié bekoorlike ateljee-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is op die mezzanine-verdieping en het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, gemaklike sitkamerstel en 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen matriekleerders sonder die eienaars nie vooraf in kennis gestel word nie. Daar is streng reëls in plek gestel.
Besoekers word nie sonder vooraf goedkeuring toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel 1 - See-uitsig
Vanaf
Vanaf R1 350
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié smaakvol gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel spog met 'n see-uitsig vanaf die terras. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien en wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, gemaklike sitkamerstel, TV en 'n lessenaar. Die woonstel lei na 'n terras met 'n buitesitarea.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen matriekleerders sonder die eienaars nie vooraf in kennis gestel word nie. Daar is streng reëls in plek gestel.
Besoekers word nie sonder vooraf goedkeuring toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church-straat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ee9d502db62d38fb896a16c85c301ab81c83306e1e44dcd3f6a20443f166a0f88832db989514bfc7232eae964ae2cc61841?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 8 Church Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.0536675 23.3715785
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem