+72
Selfsorg in Virginia

Modern Goldfields Apartment

Standaardkamers
Vanaf
Vanaf R 1 105
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die ruim kamers van 12 m² en 9 m² is in ’n aparte gebou. Die kamers is modern, het stylvolle dekor en parketvloere. Elke kamer het 2 enkelbeddens of ’n koninggrootte-bed.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuin-ateljee 1
Vanaf
Vanaf R 1 105
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

’n Ruim 22 m², moderne grondvloer-ateljee wat slaapplek aan 3 gaste bied. Daar is ’n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, ’n badkamer met ’n stort en ’n enkelslaapbank.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuin-ateljee 2
Vanaf
Vanaf R 1 105
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

’n 11 m², moderne grondvloer-ateljee met slaapplek vir 2 gaste. Daar is ’n dubbelbed en ’n badkamer met ’n stort.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Traveller 2
Vanaf
Vanaf R 1 105
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n en suite-badkamer met 'n stort, WiFi en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof. Dié eenheid het ook 'n TV en DStv.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Traveller 1

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof

Tuin-suite
Vanaf
Vanaf R 1 222
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

’n Ruim 45 m² grondvloerwoonstel met slaapplek vir 3 gaste. Die woonstel het ’n kamer met ’n dubbelbed, ’n badkamer met ’n stort en ’n oopplan-kombuis en -leefarea met ’n enkelslaapbank. Die kombuis is toegerus met ’n yskassie, mikrogolf en 'n elektriese braaipan. Die woonstel het WiFi en veilige parkeerplek. Ontbyt is ingesluit.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave and electric frying pan.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standard Family unit
Vanaf
Vanaf R 1 363
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kontemporêre gesinseenheid op die eerste verdieping bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het die opsie van een koninggrootte-bed of twee enkelbeddens, terwyl die tweede, kleiner slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is. Beide slaapkamers is toegerus met 'n TV met DStv. Daar is 'n aparte koffiestasie met 'n yskas en mikrogolfoond. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Sluit KykNet in
Braai
Gemeenskaplik
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Stortjel
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Gemeenskaplik
Mikrogolfoond
Melk
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Sonpanele
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
Sluit KykNet in
TV
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Garden Suite 2 (Family Unit)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Slaapkamers
Stroomdienste
Netflix
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Stortjel
Buitelug
Tuin
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Ketel
Mikrogolfoond
Melk
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Elektriese kombers
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave.”

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 105
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

47 Riverside Drive, Virginia, 9430, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3221d120fee9f56a28f4c0208dd326645d452c627bf34fa17d1220b6574e7d22c44c6e1854b6cee55475fa37831f2ce4026f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 105 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 47 Riverside Drive Virginia 9430 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.077876501962 26.878395038029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang