LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Moeg Geploeg Lodge | LekkeSlaap
+50

Moeg Geploeg Lodge

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Moeg Geploeg Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Zelda B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies plek.

Ons het baie lekker gebly. Ena en Charlie is baie vriendelike mense wat jou sommer dadelik laat tuis en op jou gemak voel. Die plek is baie netjies. Sal beslis weer daar gaan bly. Baie dankie julle twee.

Moeg Geploeg Lodge's terugvoer

Hi Zelda,
Dit was n plesier om julle twee prag mense hier te he.
Tot volgende keer.

Moeg Geploeg Lodge
Pieter P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, genotvol en verfrissend.

Dankie vir die heerlike kuier. Ons het dit baie geniet. Die kos was uit die boonste rakke.

Moeg Geploeg Lodge's terugvoer

Dankie Pieter. Liefde en groete daar vir julle.

Moeg Geploeg Lodge
Elsa F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ervaring.

Moeg geploeg lodge is beter as die foto's wat op die webtuiste is. Charlie en Ena laat mens voorwaar soos familie voel. Vandat mens by die hek instap voel dit of jy al voorheen daar was en vir Charlie en Ena jare lank ken. Soveel gasvryheid het ek baie lanklaas gesien. Plekkie is baie mooi skoon en netjies. Nogmaals baie dankie Charlie en Ena julle is awesome mense.

Moeg Geploeg Lodge's terugvoer

Hi Elsa, het net nou nog van julle geskinder. Dit is altyd n voorreg vir ons om wonderlike mense soos julle by die Lodge te verwelkom. Dankie dat julle die Lodge pragtig netjies en skoon terug gegee het. Ons sien julle weer.Groete Charlie @ Ena.

Moeg Geploeg Lodge
Beanca L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beanca L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste vakansie by ver.

Sal Moeg Geploeg Lodge definitief aanbeveel. Beste plekkie met die vriendelikste mense.

Moeg Geploeg Lodge's terugvoer

Julle het begin voel soos ons eie kinders. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete.
Moeg Geploeg Lodge.

Moeg Geploeg Lodge
Dylan S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute wonderful holiday.

Lovely hosts, fantastic service, absolute pleasure, exotic wild animals, beautiful beach, romantic fire lit evenings on premises.

Moeg Geploeg Lodge's terugvoer

Thank you Dylan, for the feedback. We are looking forward to see you guys again. Send our love to the Ukraine.

Moeg Geploeg Lodge
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-weg 1, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 15
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94ef22ec762b221c77e6090416b75f805d8191f7cf479da4ffb1c22f4d084c45b243e3516cdf9a82cc1d09fdcfb30fd83f06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 1 Seaview Road Sunwich Port 4230 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.666683532216 30.508605390787
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!