Sunwich Port Akkommodasie by Moeg Geploeg Lodge | LekkeSlaap
+50

Moeg Geploeg Lodge

5 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Moeg Geploeg Lodge
Vuurmaakhout vir braai en kaggel. Gas vir groot patio se gasbraaier. Gratis WiFi en eie DStv. Bottel rooiwyn met aankoms (slegs vir gaste 4 nagte en langer). 5 liter gebottelde fontein water in yskas met aankoms. Die lodge het ook sy eie spyskaart sou etes verlang word. Slegs regte boerekos word voorgesit. Ontbyt op versoek. Aandete op versoek.
Belasting en Ekstras

Gebruik van wasmasjien: R80 per bondel.
Kostes van biere, wyne en boetiekbier soos per pryslys.
Kostes van etes soos per spyskaart.
Breekskade: R500.
Besoekersfooie sal gehef word met aankoms: R100 per volwassene en R60 per kind onder 18 jaar.
Lugversorging R80 per dag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-weg 1, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 15
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94ef22ec762b221c77e6090416b75f805d8191f7cf479da4ffb1c22f4d084c45b243e3516cdf9a82cc1d09fdcfb30fd83f06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 1 Seaview Road Sunwich Port 4230 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.666683532216 30.508605390787
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za