Mogalakwena River Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mogalakwena River Lodge bied die ideale rustigheid vir gaste om 'n intieme ervaring te geniet. Dit is in die Limpopo-riviervallei langs die oewer van die Mogalakwena-rivier geleë. Dié holistiese Afrika safari-kamp bied toegang tot die prag van die bosveld.

Die River Lodge beskik oor 4 unieke luukse Main Lodge-kamers en 4 luukse privaat chalets met 'n rivieruitsig. Die kamers is ruim en bied lugversorging of waaiers en 'n en suite-badkamer met 'n stort en, of bad en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die lodge het 'n dek op die boonste en onderste verdieping wat uitsigte oor die rivier bied, oopplan-leefareas en -eetareas, 'n swembad, 'n kroeg en 'n kaggel.

Doendinge sluit ritte met sonsondergang, wildstappies en voëlkyk in. Daar is 'n navorsingsentrum wat interessante visuele en wetenskaplike data m.b.t. die omgewing bied en deelneem aan huidige navorsingsprojekte. Die Craft Art Village and Artist's Retreat is stapafstand van die lodge af en bied kreatiewe doendinge, toere en gehalte inkopies.

Daar is 'n konferensiesentrum wat goed toegerus is, asook 'n venue vir konferensies, troues, spesiale vierings en privaat funksies.

Mogalakwena is naby die Botswana grenspos geleë. Dit is die ideale oorslaapplek vir reisigers op pad na die Mogalakwena soutpanne, Tuli-blok, Victoria-waterval, Chobe-reservaat, die Okavangodelta en Mapungubwe Wêreld Erfenis Terrein.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mogalakwena River Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za