Soutpansberge Akkommodasie by Mogalakwena River Lodge | LekkeSlaap
+20

Mogalakwena River Lodge

Hoof-lodge kamers - 2 enkelbeddens
Vanaf R2 700
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is in die hooflodge in die lapa-omgewing en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers bied toegang tot die sentrale sitarea met 'n kaggel en uitsigdek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B en aandete.

Belasting en Ekstras

Middagete is beskikbaar op versoek teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Kansellasies binne 7 dae voor die inklokdatum, sal met die volle akkommodasietarief gehef word. Met kansellasies 3 maande voor die inklokdatum is 90% van die deposito terugbetaalbaar.

Hoof-lodge Kamers - Dubbelbed
Vanaf R2 700
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is in die hooflodge in die lapa-omgewing en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers bied toegang tot die sentrale sitarea met 'n kaggel en uitsigdek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B en aandete.

Belasting en Ekstras

Middagete is beskikbaar op versoek teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Kansellasies binne 7 dae voor die inklokdatum, sal met die volle akkommodasietarief gehef word. Met kansellasies 3 maande voor die inklokdatum is 90% van die deposito terugbetaalbaar.

Privaat Chalet
Vanaf R3 360
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet het 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die chalet het lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke chalet het 'n privaat uitsigdek wat skouspelagtige uitsigte oor die bosveld en die Mogalakwena-rivier bied.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B en aandete.

Belasting en Ekstras

Middagete is beskikbaar op versoek teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Kansellasies binne 7 dae voor die inklokdatum, sal met die volle akkommodasietarief gehef word. Met kansellasies 3 maande voor die inklokdatum is 90% van die deposito terugbetaalbaar.

Vanaf R2 700
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mogalakwena-plaas, Alldays, 0909, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd39tCZH4NTYqkQfEP39Eje6El4winp5keqAmTNgocH1orlha4u?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 700  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Mogalakwena Farm 38 km from Alldays 0909 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -22.725555555556 28.775277777778
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za