Mogalakwena River Lodge
Opsomming van Resensie
Johan L - Mei 2018
Gemiddeld
Besonders.
Mogalakwena River Lodge's terugvoer
Geagte Johan
Baie dankie vir u terugvoering, en ons hoop om u gou terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Isabella Williams
Ageeth V - Okt 2017
Gemiddeld
Super locatie en super service.
Mogalakwena River Lodge's terugvoer
Dear Ageeth,
We are very pleased to hear that you enjoyed your stay and that we could share the Mogalakwena River Lodge experience with you. We hope to welcome you back soon.
Warm regards,
Isabella, Mapula and the Mogalakwena team.
Deon V - Aug 2017
Gemiddeld
Pragtige natuurskoon!
Jdm (buddy) S - Mei 2017
Gemiddeld
Nie soos verwag.
Lees meerMogalakwena River Lodge's terugvoer
Geagte Mnr. Swart
Baie dankie vir u terugvoer en ek is baie jammer om te verneem dat u ervaring by Mogalakwena River Lodge nie bo verwagting was nie.
Op die Travelground/nightbridge besprekingswebwerf word aangedui dat ons kostes per kamer is en nie per persoon nie en dat dit aandete en ontbyt insluit.
Ons sal graag vir u 'n komplimentere 2 nag verblyf wil aanbied.
Vriendelike groete
Isabella Williams (nee Coetsee)
Arnold V - Feb 2016
Gemiddeld
Puik Lodge, puik diens, puik span mense wat jou rêrig baie tuis laat voel. Anna lei van vooraf en dit wys in hulle staf.
Mogalakwena River Lodge's terugvoer
Baie Dankie vir die kompliment!
Dit is altyd vir ons lekker om ons stukkie paradys met gaste te deel.
Franz J - Mei 2015
Gemiddeld
Vinnige oornag terwyl op vakansie in die Bosveld.
Johan L - Jan 2015
Gemiddeld
'n Belewenis om die rivier in vloed te sien.
Alida M - Aug 2014
Gemiddeld
Pragtige plek, pragtige omgewing, "amazing" personeel!
Pierre T - Jun 2014
Gemiddeld
Baie mooi en netjies!
Lesley V - Jan 2014
Gemiddeld
Beautiful tranquil location, great accommodation and service.
Ettienne S - Jan 2014
Gemiddeld
Fantastic break-away from city life!!
Jannie B - Aug 2013
Gemiddeld
Dit was 'n ongelooflike verassing om die juweelplek in die bos te kon beleef.
Jh V - Jun 2013
Gemiddeld
Stilte
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mogalakwena-plaas, Alldays, 0909, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom