Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mohale Rest and Retreat

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eeufees-straat 123, Pretoria-noord, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mohale Rest and Retreat bied selfsorgverblyf in 'n rustige voorstad van Pretoria, net Noord van die Magaliesberge.

Verblyf bestaan uit 4 selfsorgkamers, elk met en-suite badkamer wat uit loop op 'n lapa, omring deur 'n lieflike tuin. Apart van die kamers is daar 'n ten volle toegerusde kombuis, eetkamer, TV met DStv en WiFi. Daar is lugversorging wat met betaling gebruik kan word.

Mohale Rest and Retreat is naby Wonderboom Lughawe, Rosslyn Industriële gebied, en hospitale, Onderstepoort, Kollonade, Wonderboom Junction en Jonibach Sport Sentrum geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ernst S
Besigheidsreis
5.0
Waarde vir geld. Ja, ek het dankie. WiFi moet verbeter word; was meestal onstabiel.
Mrt 2025
Linda C
5.0
Goeie akkommodasie. Baie vriendelik en behulpsaam ontvang. Was geakkommodeer met 'n laat inkok tyd.
Mrt 2025
Pieter V
Gesin met tieners
5.0
Vriendelik. Baie lekker gebly. Netjies, skoon en veilig.
Feb 2025
Liezel W
Besigheidsreis
5.0
Het baie lekker gebly. Baie vriendelike diens en goeie verblyf.
Feb 2025
Marie F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en stil. Die kamers en badkamer was baie skoon en gerieflik. Pragtig. Ons het baie lekker en gemaklik gebly. Die verblyfplek het alles wat...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Eeufees-straat 123, Pretoria-noord, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink Mohale Rest and Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eeufees-straat 123, Pretoria-noord, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzODRiMDc1LTk0YTgtNDkxNS1iNzQ5LTZjNGVlZjJjNGExYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 123 Eeufees Street Pretoria North 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.685033894621 28.168395459652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang