Mohlabetsi Safari Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Twin / King Interleading
- Rates displayed are on a full board basis and include 2 game drives per day.
- Twin / King Room
- Rates displayed are on a full board basis and include 2 game drives per day.
- Impala Lily Suite
- Rates displayed are on a full board basis and include 2 game drives per day.
Huisreëls
Kinderbeleid: Kinders is welkom en mag aan wildritte deelneem. Gaste word versoek om die lodge vooraf te kontak vir tariewe en reëlings.
• Ouderdomme 0–11: 50% deeltarief
• Ouderdomme 12–18: 100% deeltarief
Wildritte: 2 per dag is ingesluit in die tarief. Die veldwagter sal gaste wakker maak vir die oggendrit. Koffie, tee en beskuit word in die buitesitkamer bedien.
Maaltye: Volpension word voorsien (ontbyt – warm en koud, middagete en aandete, vars voorberei).
Troeteldierbeleid: Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Wasgoed is beskikbaar teen 'n bykomende koste.
Rook is nie in kamers toegelaat nie; aangewese rookareas is buite beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Balule Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang