- 38 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Farm Hartbeesfontein 472, R560, Hekpoort, Magaliesburg, 1790, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Mokoya Lodge bied B&B-verblyf op 'n privaat plaas, net 10 tot 15 minute se ry vanaf Hekpoort. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike blyplek vir 'n vakansie of sakereis in die Wieg van die Mensdom.
Verblyf by Mokoya word aangebied in 17 smaakvol versierde suites. Elke kamer is ingerig met of 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Elke kamer beskik ook oor 'n waaier, elektriese komberse, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt en ander heerlike etes word in die restaurant op die perseel bedien, slegs indien dit voor die tyd bespreek is. Die lodge het ook 'n gemeenskaplike swembad en kroeg, 'n boma en braaigeriewe.
Ons kan lughawependeldienste, spa-behandelings en wasgoeddienste bied mits reëlings daarvoor voor die tyd getref is.
Sakereisigers sal bly wees om te verneem dat daar konferensiegeriewe te huur is en Mokoya kan troues, spanbou- en sosiale-geleenthede ook akkommodeer.
Veilige parkeerplek is agter afstandbeheerde hekke beskikbaar.
Mokoya Lodge is net 'n uur en 'n half se ry van Pretoria, Centurion en Johannesburg af.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n waaier, haardroër, en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die eenheid het sy eie ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Maaltye
Huisreëls
Kinders onder die ouderdom van 12 jaar betaal halfprys.
Let asseblief daarop dat daar geen TV's in die kamers is nie.
Minimum-verblyftydperk oor langnaweke: 2 nagte.
Die balans is 7 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Gewild
Badkamer
Buitelug

Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n waaier, haardroër, en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die eenheid het sy eie ingang en stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Maaltye
Huisreëls
Kinders onder die ouderdom van 12 jaar betaal halfprys.
Let asseblief daarop dat daar geen TV's in die kamers is nie.
Minimum-verblyftydperk oor langnaweke: 2 nagte.
Die balans is 7 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 gaste op 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Ander geriewe in die kamer sluit 'n waaier, haardroër, sitarea, en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die eenheid het sy eie ingang en stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Maaltye
Huisreëls
Kinders onder die ouderdom van 12 jaar betaal halfprys.
Let asseblief daarop dat daar geen TV's in die kamers is nie.
Minimum-verblyftydperk oor langnaweke: 2 nagte.
Die balans is 7 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Hayley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet