Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mona Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Mona Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Katherine G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katherine G
Gesin met klein kinders

Worth it!

Fun and interesting! Lovely house with an incredible bath .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie S

Pelgrimsrus is nog sy goud werd.

Wat 'n plesier om by Mona Cottage te gebly het. Mike was hulpvaardig en baie vriendelik en het alles mooi uitgewys. Hulle het selfs my hondtjie tuis laat voel met 'n pakkie treats. Baie netjies, warm atmosfeer en uitgerus met alles wat nodig was. Hulle het tot voorsorg getref vir loadshedding. Dis stil en rustig en ons het nooit onveilig gevoel nie. Baie lekker gekuier, julle sal ons vorentoe weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D
Saam met vriende

Perfect getaway in a perfect little town.

Had a lovely time at the cottage. Everything was of such high quality, it felt so luxurious. I would come back to this cottage every time we are in the area. Loved the place. Thank you, Mike!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa G
Saam met vriende

We had a lovely stay. Everything you need to make you feel at home. Location w.

We had a lovely stay. Everything you need to make you feel at home. Location was also great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy G
Gesin met tieners

Wonderful family break. So relaxing. Central for day outings.

Clean and well-appointed cottage. Extremely comfortable beds and great bathrooms with plenty of hot water. Great location. My only recommendation would be a few comfortable, well-padded camping chairs that could be used outside or inside, given that there is no lounge.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pam E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pam E

Lovely furnishings, but no comfortable chairs. We used our deck chairs!

Enjoyed the stay - had a few issues. 1) The cottage smelt very musty and the en-suite bathroom had a dehumidifier running. The shower and surrounding wall had visible damp and mould problems. The second bathroom had no ventilation, as the window has been screwed closed. The kitchen and dining room windows were also screwed closed. If mesh screens were fitted to all windows, they could remain open and get rid of the musty odour. 2) The toilet paper provided was poor quality, 1-ply, not 2-ply as expected in a four-star establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary & Cynthia V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary & Cynthia V
Gesin met tieners

Enjoyed being in a historical home.

Felt safe and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph T

Uitstekende diens van die eienaar. Hy was baie vriendelik en behulpsaam.

Die gastehuis is pynlik netjies en skoon. Daar is meer geriewe as waaraan ons by ander gatehuise gewoond was. Hy het ons vriendelik bygestaan en ook raad oor die ongewing gegee.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleen R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen R
Saam met vriende

Wonderlike, rustige plekkie.

'n Belewenis. Baie netjies en skoon. Ten volle toegerus. 10/10.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan I - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan I
Gesin met klein kinders

Beautiful period house situated in the centre of town.

Lovely stay in a beautiful rebuilt period building right in the centre of town. Great location to explore the whole area. Highly recommended.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan-chris H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-chris H
Gesin met tieners

Wonderlike kuiertjie.

Mona Cottage het ons so beīndruk, daar is nie te veel wat ons meer kan sê nie. Die eienaar was baie behulpsaam, het ons 'n toer gegee en het baie nuttige informasie oor die dorp gedeel - hy is ook 'n kenner van formaat as dit by die geskiedenis van hierdie dorp kom. Ons het ons tyd daar baie geniet en sal absoluut weer gaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon B
Gesin met klein kinders

Rustig en nostalgies.

Ons is 'n jong gesin met 4 kinders. Die eenheid is goed toegerus met baie mooi, ou stylvolle meubels. Jy het slegs nodig om jou klere in te pak, die res word als voorsien. Mike, die eienaar, het baie mooi na ons omgesien en is ook die persoon om te vra sou jy iets oor die dorp wil weet.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda W
Gesin met klein kinders

Puik verblyf.

Baie netjies, skoon en gerieflik. Die eenheid beskik oor alles om dit vir jou gerieflik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina K
Saam met vriende

Hoogs tevrede!

Mona Cottage is baie karaktervol, maar ook smaakvol gemeubileer. Alles was silweskoon en die gasheer was baie behulpsaam met versoeke. Uitstekende ligging, stapafstand na die ou hotel en ook die ander besienswaardighede in die dorp. Van hier af kan jy die hele area besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna D
Gesin met klein kinders

Perfek!

Mona Cottage is baie luuks en het letterlik alles wat ons nodig gehad het! Mike, die eienaar is baie vriendelik. Ons sal definitief volgende jaar weer daar wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige cottage.

Beste verblyf op Pelgrimsrus. Sal definitief weer hier kom bly. Dis net baie jammer daar is nie 'n sitkamer nie. Daar is nêrens om op te krul met 'n boek of glasie wyn nie, behalwe op die bed of die eetkamerstoele nie. Sonder 'n gemaklike bank en 'n koffietafel ontbreek daai ietsie wat dit 'n huis maak. Ek sou sê een van die voorste kamers moes 'n sitkamer wees. Verder is dit puik akkommodasie met pragtige meubles, 'n lieflike kombuis en gemaklike beddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erwin S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin S
Gesin met tieners

Heerlike nostalgiese kuier.

Mona Cottage is 'n pragtige eenheid waar ons sommer baie lekker gekuier het. Alles wat mens nodig het en meer is daar om mens gerieflik te laat vakansie hou. Alles is baie skoon en netjies. Dankie Mike vir jou gasvryheid, ons sal definitief weer 'n draai kom maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elena Y - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elena Y
Gesin met klein kinders

Had a lovely time.

Host was able to assist at all times. Cottage is cute and was well maintained and cleaned each morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W
Gesin met klein kinders

Was a wonderful stay, clean and finishings excellent.

Owner was very pleasant and helpful. Utensils / furnishing etc were excellent quality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sean T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful opportunity to stay right in the little village of Pilgrim's Rest and feel like a resident.

Mona Cottage has been wonderfully renovated and the décor takes you back in time. The cottage has all one needs and is so well located to explore Pilgrim's Rest and the wonderful sites in the area, like Graskop, Hazyview and even Kruger Park. Well worth a visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronell K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell K

Awesome place to stay.

A beautifully decorated cottage, a lot of attention to detail, the host was very friendly and helpful, we will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melany J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melany J
Gesin met klein kinders

Sublime.

A "bucket-list" must! Mike, thank you for an absolute splendid stay and your hospitality! We will be back for sure!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kay B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay B

Delightfull.

The host was super helpful. The cottage was well stocked, very neat and absolutely charming. This is a recommendation for friends as well as future trips.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kamogelo M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kamogelo M
Gesin met klein kinders

Even though it was raining throughout the stay we enjoyed our stay.

The cottage is lovely and it was exactly as it was advertised. We also loved the service we got from Mike and Eva. My family cannot wait to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Up Town, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf56706ac1a2b0884c40df52ec0ac23278f32af38e3812755a425f7b0cb7030bbadda4b90e9904660f4735880363668921eee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 Main Road Up Town 1290 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.910129651903 30.75786088407
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem