Ridgeworth Akkommodasie by MonCherie | LekkeSlaap
+16

MonCherie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Begonia-weg 5, Ridgeworth, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 350 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

MonCherie is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Ridgeworth, Durbanville. Die eiendom is die ideale basis waarvandaan gaste die verskeie besienswaardighede en geriewe in die Noordelike Voorstede van Kaapstad kan verken.

Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n lessenaar met sitplek en die badkamer het 'n stort. Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, oondjie, tweeplaatstoof, ketel en broodrooster toegerus is.

Die sitkamer langsaan het 'n enkelbed en rusbanke en die leefarea het skuifdeure wat op die balkon oopmaak. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

'n Kontinentale ontbyt kan gereël word en met aankoms betaal word. Die eiendom is naby Tygervallei, Willowbridge Lifestyle Centre, teaters en restaurante. Die gashere en hulle kat woon op die perseel en is beskikbaar indien gaste enige hulp nodig het.

Slaapplek

’n Bespreking by MonCherie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Begonia-weg 5, Ridgeworth, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 350
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Begonia-weg 5, Ridgeworth, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97aee839a83806fb11e61d31616505b507600e98cc55416a46e39daa407a2cf3bedd7001050e38e52606e0873ed83d1b3381?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (vir 3 persone) 5 Begonia Road Ridgeworth 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.875210672633 18.638756194477
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za