- 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plot 3, Larsens Road, Muldersdrift, Krugersdorp, 1747, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Monchique Gastehuis bied 4-ster-verblyf vir toeriste, sakereisigers of trougaste op ons beeldskone landgoed met sy reuse, manjifieke bome en oop grasperke in Muldersdrift.
Gaste het 'n keuse tussen 12 ruim gaste-suites, luukse-, "deluxe"- of standaard-kamers, of ons romantiese wittebrood-suite. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, 'n TV, 'n waaier of lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en gratis sjerrie (in die luukse- en deluxe-suites).
Die konferensielokaal is volledig toegerus het plek vir tot 30 afgevaardigdes. Die lokaal het ook 'n patio met gemaklike rusbanke waar jy kan ontspan tussen sessies. Daar is verder ook 'n wegbreek-kamer waar 10 mense kan ontspan.
Die trou-geriewe sluit 'n kapel met sitplek vir 50 in en 'n onthaal van jou keuse óf binnenshuis óf buite langs die swembad is beskikbaar. Die warm, intieme gevoel en ons professionele en passievolle span, sal verseker dat jou troudag romanties en onvergeetlik is.
Dis slegs 40 minute van Sandton, bied ons 'n ideale plattelandse wegbreek in die groot grasdakhuis, ver weg van die stad se rumoer. Of kom en geniet 'n verskeidenheid funksies en spesiale geleenthede soos huweliksherdenkings, verlowings- of afskeidspartytjies hier by ons.
Die vriendelike en gasvrye personeel maak seker dat giste se wense vervul word.
Monchique Boutique Guest House is slegs minute van die stad af, tog myle weg in terme van die rustige kalmte van ons landelike omgewing. Jy sal ons in Muldersdrift vind - op die rand van die Wieg van die Mensdom, 'n wêrelderfenisgebied. Ons is maklik toeganklik deur goeie paaie, slegs 40 minute vanaf Sandton en Pretoria. Lanseria Internasionale Lughawe is ook naby en die gewilde Fourways Inkopiesentrum en Monte Casino Oord is minder as 20 minute weg.
Die Silverstar Casino is ongeveer 7 km weg, Cradle Stone winkelsentrum is net 4 km weg en die Coca Cola Dome is ongeveer 12 km vanaf Monchique Boutique Guest House. Randburg is maklik toeganklik en ongeveer 20 km weg. Ontsnap die die stad sonder om dit werklik te verlaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Suite 3 straal 'n rustige atmosfeer uit, met elegante wit draperings en linne. Die suite het sy eie TV, koffie- en teestasie, lugversorging en privaat, moderne badkamer. Die suite het nie sy eie patio nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Doen asb. navraag vir verdere inligting rakende die rolstoelvriendelike geriewe.
Boutique Guest House bied aandetes, middagetes en 'n kroegdiens op die perseel aan. Prys per item sal by die rekening gevoeg word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bekoorlik en gemaklik. Suite 8 kyk uit oor die sonnige binnehof. Dit is versier in 'n warm, rooi kleur. Die suite straal 'n knus en ontspanne gevoel uit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Doen asb. navraag vir verdere inligting rakende die rolstoelvriendelike geriewe.
Boutique Guest House bied aandetes, middagetes en 'n kroegdiens op die perseel aan. Prys per item sal by die rekening gevoeg word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
'n Lieflike, sonnige slaapkamer wat uitkyk oor dei binnehof aan die een kant en 'n privaat krimpvarkie-tuin aan die onderkant. Die prentjiemooi suite is versier in roomkleure en bruin met 'n skoenlapper-tema. Dit het sy eie badkamer met 'n groot en aanloklike hoekbad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Doen asb. navraag vir verdere inligting rakende die rolstoelvriendelike geriewe.
Boutique Guest House bied aandetes, middagetes en 'n kroegdiens op die perseel aan. Prys per item sal by die rekening gevoeg word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer word geskei van die hoofhuis met 'n binnehof. Die suite weerspieël die gevoel van 'n vervloë Victoriaanse era. Die kothuis se vensters is gedrapeer in glanssis en loer uit oor die binnehof. Lamp- en kerslig voorsien 'n romantiese atmosfeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Doen asb. navraag vir verdere inligting rakende die rolstoelvriendelike geriewe.
Boutique Guest House bied aandetes, middagetes en 'n kroegdiens op die perseel aan. Prys per item sal by die rekening gevoeg word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Mooi en rustig, die standaard suite is versier in roomkleure en 'n sagte blou. Dit het 'n volledige badkamer met 'n lieflike hoekbad en stort. Die grasdak en plafonwaaier hou die suite koel en vars in die somer en die ondervloerse verhitting maak dit knus in die winter.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Doen asb. navraag vir verdere inligting rakende die rolstoelvriendelike geriewe.
Boutique Guest House bied aandetes, middagetes en 'n kroegdiens op die perseel aan. Prys per item sal by die rekening gevoeg word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Prentjiemooi en bekoorlik, die standaard suite is versier in roomkleure en 'n donkerpers. Dit kyk uit deur hortjievensters na die bome. Dit gee jou die gevoel dat jy 'n rustige en afgesonderde ander wêreld ontdek het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Huisreëls
Doen asb. navraag vir verdere inligting rakende die rolstoelvriendelike geriewe.
Boutique Guest House bied aandetes, middagetes en 'n kroegdiens op die perseel aan. Prys per item sal by die rekening gevoeg word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elegant is die beste manier om hierdie suite met sy Franse deure te beskryf. Die deure maak oop op die privaat patio wat uitkyk op 'n boomryke tuin. Dit is versier in room en ryk rustieke kleure wat koninklike elegansie uitstraal.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Doen asb. navraag vir verdere inligting rakende die rolstoelvriendelike geriewe.
Boutique Guest House bied aandetes, middagetes en 'n kroegdiens op die perseel aan. Prys per item sal by die rekening gevoeg word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Geniet hierdie pragtige suite met sy lieflike oostelike tema wat manjifieke oostelike aande weerspieël. Ontspan op die patio en geniet die atmosfeer en kalm koelte van die mooie tuin. Geniet die warm ondervloerse verhitting op ysige wintersaande.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Doen asb. navraag vir verdere inligting rakende die rolstoelvriendelike geriewe.
Boutique Guest House bied aandetes, middagetes en 'n kroegdiens op die perseel aan. Prys per item sal by die rekening gevoeg word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die pragtige kamer is die verpersoonliking van ouwêreldse romanse en sjarme. Pragtige kabinette, met 'n antieke gevoel, beskerm die moderne geriewe wat voorsien is vir jou gerief en gemak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Doen asb. navraag vir verdere inligting rakende die rolstoelvriendelike geriewe.
Boutique Guest House bied aandetes, middagetes en 'n kroegdiens op die perseel aan. Prys per item sal by die rekening gevoeg word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Warm, ruim en lewendig. Die suite is 'n gunsteling vir hardwerkende sakelui. Lugversorging en ondervloerse verhitting is geïnstalleer vir jou gerief en die suite het 'n volledige, ruim, moderne badkamer met 'n hoekbad en groot stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Doen asb. navraag vir verdere inligting rakende die rolstoelvriendelike geriewe.
Boutique Guest House bied aandetes, middagetes en 'n kroegdiens op die perseel aan. Prys per item sal by die rekening gevoeg word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die pragtige kamer kyk deur pragtige Franse deure op 'n groot patio met 'n skitterende swembad en luisterryke tuine. Op kouer aande kan jy luilekker voor die kaggel op gemakstoele kuier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Doen asb. navraag vir verdere inligting rakende die rolstoelvriendelike geriewe.
Boutique Guest House bied aandetes, middagetes en 'n kroegdiens op die perseel aan. Prys per item sal by die rekening gevoeg word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Op die boonste verdieping met sy eie privaat balkon en uitsig oor die swembad en tuin bied hierdie suite 'n koninggrootte-bed met luukse linne, 'n TV en tee- en koffiestasie. Daar is 'n skakelkamer met 'n dubbelbed wat aan die kamer geheg is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Doen asb. navraag vir verdere inligting rakende die rolstoelvriendelike geriewe.
Boutique Guest House bied aandetes, middagetes en 'n kroegdiens op die perseel aan. Prys per item sal by die rekening gevoeg word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Monchique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 77
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet