Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monkey Thorn Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 15 resensies vir Monkey Thorn Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marili E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marili E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en gemaklik.

Baie lekker! Ongelooflik ruim en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca K
Gesin met klein kinders

Die kothuis het al die nodige geriewe, en is ultra modern en veilig.

Baie modern, netjies en bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is sommer gou-gou weer terug!

Wow, stunning plek en mense. Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Dankie, Monica.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janneke M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janneke M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wittebrood droom.

Van die oomblik wat ons die bespreking gemaak het, het Monica ons met 'n vriendelikheid verwelkom. Ons was verstom oor die absolute skoonheid van die plek. Die moeite wat hulle insit, is asemrowend. Die cottage was toegerus met alles wat ons nodig gehad het, asook baie klein goedjies wat gewoonlik vergeet word. Die stilte was baie waardeer, tesame met die prag van die natuur net buite die dorp. Ons is glad nie gepla nie, maar die vrymoedigheid was daar om Monica te kontak as dit nodig was. Ons sal dit beslis aanbeveel en weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anje G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anje G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek.

Voel asof mens in die paradys is met die mooi tuin, pragtige moderne kothuis met 'n lekker stoep en braai waar mens die natuur kan aanskou. Baie vriendelike en behulpsame eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jabu M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jabu M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, tranquil and private.

We were welcomed by a very friendly and helpful Monica. Even before we went she made sure she answered any and all questions we had. The place was fully equipped with everything we needed. It was so peaceful, we weren't bothered by anyone. We truly enjoyed our stay and look forward to going again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salomi J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomi J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, pragtige uitsig en puik diens.

Ons het ’n wonderlike tyd gehad. Die gasvryheid was uitstekend en die kamer was gemaklik en goed ingerig. Die uitsig was asemrowend en die omgewing was rustig en vredig. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ek sal definitief weer hier wil bly en beveel die gastehuis aan vir enige reisiger wat ’n gemaklike en rustige verblyf soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en lekker uitgerus.

Baie lekker en rustig. Ek sal beslis weer daar gaan bly en ook aanbeveel vir ander. Skoon, netjies en baie cozy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Gesin met klein kinders

Voel dadelik tuis, uitstekende plek.

Vriendelike diens, verskriklike mooi plek, alles was daar wat ons benodig het. Die kinders het lekker geswem en gekuier, vol DStv en Netflix was beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaqueline V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaqueline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis, welkom, gemaklik.

Monica en Thys het ons dadelik laat tuis voel! Die cottage is baie netjies en goed ingerig. Sal definitief weer 'n draai maak! Ek sal die plekkie definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek!

As daar 6 sterre was, het ek dit gegee. Ons het 'n lieflike oornag gehad en dit is 'n bitter oulike, mooi en netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje K
Saam met vriende

Ruim, modern en private kothuis in groot boomryke tuin!

Regtig baie lekker gebly en die kothuis het 'n sonkragstelsel wat gedurende beurtkrag gebruik was. Swembad langsaan kothuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Mooiste verblyf vir 'n rustige wegbreek naweek. Baie netjies en skoon, en sal definitief weer gaan. Baie modern en stylvol en sien uit na die veranderinge wat gaan kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super netjies en skoon.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rich N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rich N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall, was a very pleasant stopover for us.

Quiet and private accommodation. Hosts were fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoring-straat 159, Pebble Rock Golf and Bushveld Estate, Roodeplaat, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd9cac8837076a98ae31e9e276580588ea7ecb7e584d468aba9cbeb2d6e2b09967ad392d36bdd6c8649521bf68d35fc1e976?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 159 Soetdoring Street Pebble Rock Golf and Bushveld Estate 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.615758782137 28.389321801584
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem